Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Gerrit J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very pleasant. The rooms were beautiful and nice and clean. Friendly staff and the breakfast was delicious. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mosie
Tamboti Guest House
Thank you so much.

Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige goedversorgde akkommodasie in 'n baie goeie area, veilig en het 'n back-up kragvoorsiening. Welgedaan. Kamers is groot, netjies, kingsize-bed soos geadverteer. Die ontbyt was baie goed en 'n baie vriendelike sjef. Veilige parkering en area, pragtige tuin en baie stil en rustig. En ons waardeer die back-up kragopwekker/kragvoorsiening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lume B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantasties! Baie mooi fasiliteite, vriendelike diens! Beveel definitief aan! Hulle sal my weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mosie
Tamboti Guest House
Baie dankie.

Frederik V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Stil en pragtige omgewing. Groot en skoon kamers met 'n mooi omgewing en natuurlike lewe, sal dit definitief aanbeveel vir enige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Great service. We enjoyed the stay. We enjoyed the stay, and it was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Good value for money. Food was good. Staff friendly. Room aircon needs to be serviced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Dit was average so ons het die dorp ondersteun. Bed en kussings was ongemaklik. Ander gaste parkeer op jou parkering, wat lei tot gemors en bakleiery. Waterdruk was baie swak. Dit is genoeg om die bar by die swembad te ondersteun, maar dit was die hele tyd toe.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anna C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Worth the money. It's a luxurious guesthouse where you feel safe and can enjoy your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Baie mooi ligging en alles was mooi skoon. Die kamers is baie mooi skoon, maar van die goed is bietjie oud soos die lampskerms en badmatjies en dekor en die stoele. Ons het nie gebly vir ontbyt nie, maar die ligging is baie mooi en ons het 'n goeie nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Ons het ongelukkig nie lekker geslaap nie. Ons het nie baie lekker gebly nie. Die plek was netjies, veilig en goed geleë. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Tog is ons oortuig dat die verblyf nie waarde vir geld was nie. Ons DStv-kanale se opvangs was so swak dat ons dit nie kon gebruik nie. Daar was geen water in die kamer nie. Die stort se drukking was uiters swak en geen warm water wou daar uitkom nie, die gevolg is ons kon nie die stort gebruik nie. Die ontbyt was redelik vir die koste daarvan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotiestraat 18, h/v Tambotiestraat en Essenhoutstraat, Tzaneen, 080, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38db03fc5fef6ec43f1b902233f2bbef1bb89d5f045c50a557590dd2e922130739f3f7279633c345b98ccda7e3d184ec750c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 18 Tamboti Street c/o Tamboti & Essenhout street 080 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.841351722574 30.145926475525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang