Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tambotie Game Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Tambotie Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jonique F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonique F

Fantasties.

Ons verblyf by Tambotie Game Lodge was fantasties! Die plek was netjies en goed ingerig. Die gasheer was gaaf, vriendelik en behulpsaam. Heelwat diere gesien!

Glurnis H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glurnis H

Beautiful stay. Came back relaxed and rested.

We had such a lovely time. The most comfortable bed I've slept on at a lodge in a while. Gary and Rufus are true gems. The host was amazing. We really enjoyed it. Just needed WiFi since we couldn't get network if not on MTN (perfect if I want to be off-grid) and the TV not playing made us miss the Bokke Finale. But overall, love love loved it there. I basically stayed in the hammock to enjoy the view.

Denise C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Nothing more relaxing than Tambotie Game Lodge.

The workers were friendly. Animals came up close like the giraffe and buck. Loved it!

Anna N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N

Verrassend, gemaklik, vriendelik.

Eienaar het ons tuis laat voel van begin tot einde. Netjies en skoon. Jerry, Polite en Alpheus was baie behulpsaam.

Karien D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Stukkie paradys!

Tambotie lodge is 'n stukkie paradys! Die plaas is net groot genoeg sodat jy heeltyd wild sien en nie hoef te soek tydens wildritte nie, die eienaar het ook vir ons 'n gholfkar gegee om die ritte mee te doen, so dit was baie pret! Die Lodge self is luuks, baie skoon en netjies en die staff vriendelik en baie behulpsaam. Ons gaan vir seker weer en weer terug na die oase in die bos!

Charlotte V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

The stay was really awesome.

The place is very beautiful and clean. There is just a few minor fixing that should be in consideration. It was raining and there were a few roof leaks that caused slippery floors. There was load shedding as well so it will be nice if there can be a generator. Overall it was really nice. The employees were really friendly and very helpful. We will definitely go again.

Vanaf
Vanaf R7 920
per nag, vir 17 mense
Vanaf
R7 920
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG8nByhdNtFhRYPj6T0r21r2IyqgO1Jiq9PAItBV4TTETXkmA2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 920 per nag, vir 17 mense 6 5 1 5 Kromdraai Farm Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -24.935376648742 27.908804486178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang