Tambotie Game Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromdraai Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R7 920 per nag, vir 17 mense
Beskrywing
Tambotie Game Lodge is 150 km van Pretoria af, naby Bela-Bela, en bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende. Die lodge is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n bosveldwegbreek.
Die lodge beskik oor 5 chalets wat elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 17 gaste.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die gemeenskaplike sitarea het gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek.
Die lodge bied braaigeriewe en 'n sprankelende swembad.
Daar is 'n boma waar gaste wild kan gewaar sonder om op 'n wildrit te gaan.
Aktiwiteite op die wildplaas sluit selfry-wildritte, voetslaan en bergfietsry in. Gaste kan onder andere koedoes, njalas, bosvarke, swartwitpense, waterbokke, blesbokke en kameelperde gewaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kromdraai Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Tambotie Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromdraai Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang