Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tambuti Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tambuti Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Wonderlike ervaring.

Ons is baie bederf en die vriendelike personeel het verseker dat dit onvergeetlik was met hul persoonlike diens en aandag aan detail. Etes was heerlik.

Zelda P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda P

Uitstekende ligging as jy in die hartjie van die bos wil bly.

Die skoonste vakansieplek wat ek nog in 'n lang tyd gesien het. Die verwelkoming en diens is puik! Sal definitief weer die moeite doen om weer daar 'n draai te maak as die stadslewe te veel raak. Perfek! Puik akkommodasie! Puik Diens! Alles was en is puik!

Vanaf
Vanaf R10 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R10 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D565-weg, Black Rhino Reservaat, 35 km vanaf Sun City, 0316, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf98b36a13684b0a29a5f40d4c4d01314d2ef14815794f3bf555f7830910aa7a6b91f32e8aba3aa801c9b46fa23263b4360d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D565 Road Black Rhino Reserve 0316 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.166047311972 26.951984167099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang