Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tanamera Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ashley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exquisite! Wow! Wow! Wow! Food was fantastic. Service was excellent! The host even upgraded us to the honeymoon suite as it was available at no extra charge. We were treated like kings and queens. We had a lovely massage that the host arranged for us. We didn't want to say goodbye! Thank you Tanamera. Hope to see you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Tanamera Lodge
Hi Ashley, thank you for the wonderful review. We look forward to seeing you again! The Tanamera Team

Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlike rus. Ons doel was om te rus die naweek en ons het meer as genoeg rus gekry. Ons was bederf en op die hande gedrag. Die kamer was luuks en netjies, met 'n pragtige uitsig oor die Sabierivier. Ons ontbyt en aandetes was gestuur na ons kamer en ons kon snoesig by ons kaggel in ons kamer eet en kuier. Ons was ook bederf met 'n heerlike massering wat ook in ons kamer was! Ons het uitgerus teruggekeer na ons huis toe. Ons sien baie uit om weer 'n draai te gaan maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Tanamera was definitely my highlight of my return trip to SA for many years. Baie mooi plek met asemrowende uitzigte. En die klank van die rivier daaronder wat heeltyd druis maak dit 'n plek om te rus en so bietjie asem te skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelis T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Pragtige ligging en uitstekende diens. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Etes was uit die boonste rakke. Sal goed wees om WiFi in rondawels te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dune S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Wonderlike wegbreek. Die diens en maaltye was uit 'n ander wêreld, die netheid van die eenheid was absoluut tops, ons sal definitief weer besoek. Perfekte wegbreek vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Baie romanties. Swak WiFi in die kamers. Heerlik gebly. Romantiese ete vir twee in die kamer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2021

Dit was die ideal plek gewees om rus vir jou siel te kry. Etes was uitstekend en sjef gekook soos die bestes. Sal graag verkies om verhitte swembad te hê. kan dalk net swart pype installeer vir water om te sirkuleer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Heerlik gekuier. Baie mooi ligging en die kos is uit die boonste rakke!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annalize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Wonderlik! Die was 'n "bucket list". Baie goed geleë, pragtig natuur. Baie spesiaal. Baie romanties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitstekende plek met puik personeel! Vanaf ons aankoms is ons op die hande gedra. Die kos was iets wat mens kan verwag in ‘n top restaurant. Die personeel is ongelooflik en gaan uit hul pad om die naweek spesiaal te maak. Die kamers is baie netjies met asemrowende uitsigte. Sal dit beslis aanbeveel vir enige paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R6 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Sabieweg, halfpad tussen Hazyview en Sabie, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwNWY2NDlkLTY2MTUtNDNhNy05YjFkLTkwMmIxM2MyNDczMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R536 Sabie Road halfway between Hazyview and Sabie 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.044702430022 30.950763780753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang