Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tandala Hills

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Plaas 471 Droogekloof Deel 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tandala Hills is 'n rustige selfsorg-boslodge in die middel van die ongerepte skoonheid van die Waterberge en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 tripelstapelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n buitebad en -stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus en daar is gemaklike sitplek in die sit- en eetarea. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n vuurmaakplek met sitplek. Gaste kan in die swembad swem, op die groot stoep ontspan of staptogte op die wildroetes wat deur die omliggende bos vleg, aanpak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

6

2 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Keegan B
Saam met vriende
5.0
Baie mooi, rustig en goed vir die siel. Ons het ongelooflik lekker gebly by Tandala Hills! Die ligging is baie mooi en die huis is baie mooi bemeubeld...
Sien meer
Okt 2024
Anneri B
Saam met vriende
5.0
Beste skoonste lekkerste wegbreek plek nie te ver nie en baie netjies. Tandala Hills is als wat jy nodig het, naby genoeg, netjies en oor genoeg badka...
Sien meer
Sep 2024
Kari V
Saam met vriende
5.0
Heerlike verblyf. Presies soos in die fotos. Pragtige uitsig en verblyf. Goed toegerus. Behulpsame en vriendelike diens ontvang. Sal graag weer besoek...
Sien meer
Aug 2024
Chanté H
Saam met vriende
5.0
Tandala Hills is regtig besonders mooi en die diens is topklas. Tandala Hills is besonders mooi en netjies. Fantastiese uitsig om die bosveld ten voll...
Sien meer
Jul 2024
Sonja V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf met 'n asemrowende uitsig. Baie rustig, bedoek 'n moet! Baie lekker gekuier, baie rustig, uitstekende ligging. Akkommodasie baie g...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christoff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R516, Plaas 471 Droogekloof Deel 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Tandala Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Plaas 471 Droogekloof Deel 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2048d94190ea16ef6968086bcb822afd91240363c50b9b1f385a47472ec7d046523e273594dd5277ae21dda4740af23d7b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 R516 Farm 471 Droogekloof Portion 59 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.838747305978 28.101045191288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang