Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tapologo Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Matilda G
1 nag
5.0
Jun 2023

Enjoyable. Staff was hospitable, they made us feel at home. Service great and food divine. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlike oorslaapplek. Die restaurant is baie goed. Lekker kos en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carinie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Aangenaam met vriendelike oersoneel. Die plek is baie netjies en tuine goedversorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus L
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Good value. Neat and clean. Pleasant surroundings. Good restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rudiger B
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2023

Overall baie nice gewees. Mooi en skoon en die diens was baie goed! Die restaurant se kos is lekker en die porsies is groot vir die goeie prys.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter S
1 nag
4.0
Jul 2023

Goeie waarde vir geld, lekker restaurant op die perseel, goeie diens. Goeie kamer, netjies en skoon. Sal dit weer in die toekoms oorweeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marieta E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Tapologo is gerieflik geleë net buite Zeerust. Dit vertoon skoon en netjies. Met ons eerste verblyf by Tapologo lodge was alles goed en in orde. Dit is 'n mooi en goed versorgde terrein. Ons het op pad terug van ons vakansie 'n tweede keer daar gebly (het bespreek met ons eerste verblyf). Dit was gedurende die Paasnaweek, daar was niemand op die perseel wat die gaste ontvang het nie. Nadat 'n persoon opgedaag het, is 'n eenheid aan ons gegee - wat steeds vuil en ongediens was na vorige gaste. Ons moes weer wag dat die persoon van elders kom om vir ons 'n ander eenheid te gee. Dit was 'n teleurstellende ervaring, die kragprop vir die ketel wou nie werk nie en daar was slegs 1 handdoek in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Tapologo Lodge
Dagsê Marieta Ons is vreeslik jammer vir die probleem wat genoem is en vra nederig om verskoning as eienaars. Het nou net met ons bestuurders die probleem bespreek en gee dadelik aandag aan dit. Groete Ivan en Adri

Louis T
1 nag
3.8
Des 2023

Overall satisfied, there are areas for improvement, but passing. Nothing was inordinantly wrong with my stay and must add that the lodge managers went the extra mile. For example, I received a discount on my dinner for not eating in the morning. The location overall is good and on the N4, making access simple and continuation of a person's journey hassle-free. The room cleanliness was good, yet suffered some shortcomings: a) The microwave did not work - not that I planned to use it. b) On arrival, the fridge is switched off, and thus takes long to cool down items placed in it. c) One of the major deficiencies was the lack of WiFi. I had to resort to my own WiFi, and it also meant that Star TV entertainment channels were not available. As for the lack of WiFi, I will give this lodge the benefit of the doubt. However, I do expect this while travelling, particularly from outside South Africa. A final more mundane comment is that I had to use my own insect repellent to eradicate the room of mosquitoes, but this is also something that I have learnt to travel with and not to expect lodges to provide, particularly at the overall reasonable charge and the managers accommodating me with forgone breakfast charges.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Tapologo Lodge
Good day Louis Thank you for your feedback, we will definitely look into these issues mentioned. Kind regards Owners

Mac M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Besonder vriendelike diens. Komplimente aan die bestuurder en staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Tapologo Lodge
Thank you so much for the nice review.

Voyi C
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

We stayed well. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kransstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d3e110d3322637fee17fc2d92d9392b954185599015f98eefa79c4ae4b13bb5fa68f12fff975c40cbe6e9535da386f2c2e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Krans street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.541164973874 26.108677492982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang