Tarantula Guesthouse Unit 1
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n leerbank. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n braai op die stoep, en gaste het nie toegang tot die privaat swembad op die perseel nie. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n leerbank. Daar is ook lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n braai op die stoep, en gaste het nie toegang tot die privaat swembad op die perseel nie. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea, solderkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die solderkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die leefarea met lugversorging het gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n onderdakstoep, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang