Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dinki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Tarentaal Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Candice W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice W

Clean, spacious and located in a quiet neighbourhood.

Tarentaal Lodge was clean, spacious and located in a quiet neighbourhood.

Jenny W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W

Ongelooflik lekker.

Ongelooflik lekker, ek sal vir seker volgende keer daar gaan inboek, lieflike gasvrou en so rustig daar.

Heidi D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Fun, comfortable.

It was fantastic! The room was comfortable, and the swimming pool was awesome.

Tarentaal Lodge se terugvoer

It is heart warming to read this message as the year comes to an end. It gives us great hope to make 2024 a very special time for our guests.

Tarentaal Lodge
Anton L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Dit was baie rustig en 'n netjiese mooi dorp.

Ons het baie lekker gebly en oorgeslaap. Vriendelike diens en baie netjies met volle DSTV-kanale. Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Berenice S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice S

Rustigheid en kalmte.

Lekker rustige naweek weg van die vinnige stadslewe, ons gasvrou baie gasvry en behulpsaam altyd gevra of ons nog reg is, baie dankie.

Marius D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Gasvry, skoon en netjies.

Na 'n lang dag op die pad is ons vriendelik ontvang deur Binki en ons slaapplekkie gewys. Die woonstel was skoon en netjies en het al die nodige toerusting gehad om aan ons drie dae volle selfsorg behoeftes te voldoen. Ons motor kon onder 'n afdak staan binne die goed omheinde erf met 'n afstandbeheer hek. Daar heers 'n rustige stil atmosfeer en ons kon lekker koffie op die stoep geniet in die aand en na die tarentale en ander voëls luister. Die beddens was gemaklik en ons het baie lekker geslaap.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Goeie dag aan julle drie.

Dit is vir ons aangenaam om te weet ons gaste was gemaklik, rustig en veilig.

Ons sal aanhou street na perfeksie om Tarentaal lodge as een van die bestes aan te bied.

En dit is u, as gaste, om ons te help om daar te kom.

Tarentaal Lodge
Janet D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

Lovely.

Comfortable stay.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Hi Janet
It is always nice to hear our guests had a good experience by staying at Tarentaal lodge.
We would like to bring the comfort of your home to our lodge.

Tarentaal Lodge
Graham R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham R

Nice plek.

Was baie lekker, maar die televisie was nie reg nie.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Hi Graham
Jammer om te hoor van die televisie.
Onthou volgende keer, ons is 1 oproep weg van hulp. Ons streef daarna om ons gaste die beste diens te gee.
Groete
Dinki

Tarentaal Lodge
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Skoon en privaat.

Waarde vir geld. Skoon, rustig en privaat.

Francois D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Goeie ondervinding.

Dit was 'n aangename verrassing om by Tarentaal Lodge te bly. Daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Baie dankie.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Dit is altyd vir ons aangenaam om ons gaste gelukkig en tevrede te hou. En dit is ook heerlik om dit te hoor.

Tarentaal Lodge
Sharon G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Our host were very friendly and helpful. It felt like staying with family. The accommodation were very neat and tidy. I will definitely go back when in the area.

Awesome place to go stay over.

Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Privaat en waarde vir geld.

Dit was my 2de keer by die Tarentaal en sal weer in die toekoms daar bly.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Hi Christo,
Dit is n plesier om jou as gas te ontvang.
Ons sal jou altyd verwelkom.

Tarentaal Lodge
Quezette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quezette V

Gerieflike, skoon en netjiese akkommodasie.

Dit is 'n baie gerieflike, bekostigbare opsie op pad Kaapstad toe (halfpad vir ons). Baie dankie vir die goeie en vriendelike diens.

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Sien sterre.

Hannie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie H

Baie rustig en ontspannend.

Baie vriendelik ontvang. Eenheid baie mooi netjies met al die nodige geriewe. Baie rustige omgewing.

Chantal G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal G

We just needed a bed and a shower. All needs met.

Damp showing, damp smell in the room, needs some proper ventilation. Will prefer to stay in another room next time. Too close to the main house and entrance.

Joy-anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-anne V

Wasn't given the room requested, hence no mountain view and hence no privacy.

Gave our room to someone else who wanted it. Our new room was attached to the owner's house so we couldn't open the windows in the lounge/dining/TV area.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Dear Joy-anne
We apologize for your inconvenience.
The person in the other room experienced some problems and had to stay longer. Instead of booking him in the bigger, more luxury apartment, we found it suitable to let you have it for no extra cost.
Again, our sincere apologies.
Dinki

Tarentaal Lodge
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Phumlani Antonio Q - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumlani Antonio Q

It was a very nice and unique place to stay at, and would recommend it to people.

Tarentaal Lodge is a tranquil place, which is situated next to the bushes, it is very quiet and I really enjoyed my stay in it, the people in general were very nice, I really appreciated my stay at the lodge.

Elizabeth F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Ek beveel Tarentaal Lodge aan almal wat wil net ontspan en wil vergeet van stres. Ons het dit baie geniet.

Dankie aan Dinki en Goerge vir julle gasvryheid. Ons het dit regtig geniet. Load shedding, well, daar is nie load shedding nie. DStv en 'n lekker swembad net om te ontspan. Ook die dorpie se mense is vriendelik. 'n Regte vakansieplekkie vir oud en jonk en dis ook pet friendly.

Morne M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Goeie waarde vir geld.

Ons kuier was baie kort - maar sal weer kom bly. Baie goeie waarde vir geld!

Rentia D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D

Was wonderlik.

Die ligging is goed, dis nie ver na Mosselbaai en Stilbaai nie. Die diens van Dinkie was uitstekend. Sy was baie vriendelik en gasvry en niks was te veel moeite nie. Ons waardeer haar. Die swembad was 'n juweel en ons het dit vreeslik geniet. Baie dankie Tarentaal Lodge vir 'n wonderlike naweek.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Baie dankie Rentia vir hierdie terugvoer. Dit is altyd aangenaam om te weet ons gaste het die verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Ons bly streef na perfeksie.

Tarentaal Lodge
Tim J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim J

Travelling with dogs.

Enclosed area for the dogs.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Thank you for this positive review. I am glad that the safe area we have for the dogs are of value, specially because it is quite difficult to travel with animals and have pet friendly accommodation.
We will strive to improve wherever we can.

Tarentaal Lodge
Cobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Baie netjiese plek met vriendelike gasvrou.

Stil omgewing, veilig en netjiese geriewe. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly die besoek was positief. Ons streef daarna om daagliks te verbeter.

Tarentaal Lodge
Corrie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie B

Baie lekker plek, gerieflik met alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly, skoon en netjies met vriendelike ontvangs. Ligte kan dalk beskikbaar gestel word vir loadshedding.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Ons hier by Tarentaal lodge geniet ons gaste en is verheug om dieselfde te hoor.
Ons is wel jammer oor die beurtkrag probleme, maar wil vir al die gaste laat weet dat ons reeds besig is om 'n sonkrag stelsel te laat installeer.
So streef ons voortdurend na perfeksie.
Hoop om julle weer as gaste te ontvang sodat ons kan vergoed vir enige ongerief.

Tarentaal Lodge
Rochelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D

Lieflike plek - lafenis vir die siel.

Tarentaal Lodge is 'n juweeltjie in Albertinia waar jy net kan ontspan en die stad se geraas uit jou kop uit kry. Die gasvrou is vriendelik, maar respekteer die gaste se privaatheid. Die swembad is 'n lekker bonus!

Tarentaal Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe reaksie op 'n wonderlike naweek. Dit was vir ons net so heerlik om julle hier te ontvang. Ons streef daarna om die beste diens te lewer in elke opsig.

Tarentaal Lodge
Saurabh S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saurabh S

Night halt between Cape Town and Garden Route.

It was such a relaxing sleep that we decided to better be late in our journey to the Garden Route than leave the bed.

Tarentaal Lodge se terugvoer

Thank you for the review. We strive daily to reach perfection.

Tarentaal Lodge
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 10, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa195748586734f5a00d0050012ba34eb4b53bfb77adf9a6ec5b84df1692950bbec3e479c9e6a8cdcbdd13107aad930b58db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 10 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.201270718352 21.591741622592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang