Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Candice W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Clean, spacious and located in a quiet neighbourhood. Tarentaal Lodge was clean, spacious and located in a quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker, ek sal vir seker volgende keer daar gaan inboek, lieflike gasvrou en so rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fun, comfortable. It was fantastic! The room was comfortable, and the swimming pool was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinki
Tarentaal Lodge
It is heart warming to read this message as the year comes to an end. It gives us great hope to make 2024 a very special time for our guests.

Anton L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Dit was baie rustig en 'n netjiese mooi dorp. Ons het baie lekker gebly en oorgeslaap. Vriendelike diens en baie netjies met volle DSTV-kanale. Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustigheid en kalmte. Lekker rustige naweek weg van die vinnige stadslewe, ons gasvrou baie gasvry en behulpsaam altyd gevra of ons nog reg is, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gasvry, skoon en netjies. Na 'n lang dag op die pad is ons vriendelik ontvang deur Binki en ons slaapplekkie gewys. Die woonstel was skoon en netjies en het al die nodige toerusting gehad om aan ons drie dae volle selfsorg behoeftes te voldoen. Ons motor kon onder 'n afdak staan binne die goed omheinde erf met 'n afstandbeheer hek. Daar heers 'n rustige stil atmosfeer en ons kon lekker koffie op die stoep geniet in die aand en na die tarentale en ander voëls luister. Die beddens was gemaklik en ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinki
Tarentaal Lodge
Goeie dag aan julle drie. Dit is vir ons aangenaam om te weet ons gaste was gemaklik, rustig en veilig. Ons sal aanhou street na perfeksie om Tarentaal lodge as een van die bestes aan te bied. En dit is u, as gaste, om ons te help om daar te kom.

Janet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely. Comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinki
Tarentaal Lodge
Hi Janet It is always nice to hear our guests had a good experience by staying at Tarentaal lodge. We would like to bring the comfort of your home to our lodge.

Graham R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Nice plek. Was baie lekker, maar die televisie was nie reg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinki
Tarentaal Lodge
Hi Graham Jammer om te hoor van die televisie. Onthou volgende keer, ons is 1 oproep weg van hulp. Ons streef daarna om ons gaste die beste diens te gee. Groete Dinki

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Skoon en privaat. Waarde vir geld. Skoon, rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Goeie ondervinding. Dit was 'n aangename verrassing om by Tarentaal Lodge te bly. Daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinki
Tarentaal Lodge
Dit is altyd vir ons aangenaam om ons gaste gelukkig en tevrede te hou. En dit is ook heerlik om dit te hoor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dinki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 10, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa195748586734f5a00d0050012ba34eb4b53bfb77adf9a6ec5b84df1692950bbec3e479c9e6a8cdcbdd13107aad930b58db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 10 Marsh Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.201270718352 21.591741622592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang