Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Oorslaap

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Tarentaal Oorslaap
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Helanie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie O

Baie goed ingerig met mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe asook klein yskassie.

Baie vriendelike gasheer en ons het met die aankoms reeds baie welkom gevoel. Ons sal in die toekoms beslis weer by die akkommodasie oorbly.

George F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F

Rustig.

Netjies, skoon, mense is vriendelik.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hope L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hope L

Good.

Pleasant reception and peaceful stay.

Jaco L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Rustig.

Willem was baie behulpsaam gewees en het ons baie goed verwelkom. Die ontbyt was great.

Sue W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sue W

It was comfortable, clean and had friendly staff. It was convenient for the airport.

See stars.

Anita M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Voel soos huis!

Baie netjiese, veilige akkommodasie in 'n lieflke omgewing. Willem, dankie dat jy ons vooraf gekontak het en die pad verduidelk het en moeite gedoen het om ons te help. Sal definitief in die toekoms weer daar gaan slaap.

Adolf R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf R

Heerlik, dink nie jy is in 'n stad nie.

Wild baie geniet, heerlik ontspan.

Jan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Goeie ervaring, alles het soos stroop geloop!

Die gasheer was baie hulpvaardig om ons te help om die plek gemaklik te kry, gehelp met die afhaak en weer haak van ons kampwa, en het ons na 'n lekker eetplek verwys, was lekker om ons vakansie so te begin.

Helen T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen T

Owner is very helpful and location is gorgeous.

Although there was a mix up with the room when we arrived, the owner went out of his way to sort it out, although it meant changing rooms from one to another. Stunning location, rooms were lovely and clean and the shower was amazing. We will be using Tarentaal Oorslaap again.

Johan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was puik, dankie.

Sal beslis weer by Tarentaal bespreek!

Michelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Pragtige plek, veilig en netjies.

Mooi estate met rooibokke, wildebeeste, kameelperde en zebras wat vrylik rondloop. Warm gasheer wat jou tuis laat voel. Die kamers is pragtig, netjies en skoon.

Francois H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Uitstekend.

Uitstekende verblyf met 'n goeie gasheer.

Amelia S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S

Vriendelike en hulpvaardige mense.

Lekker geslaap by Tarentaal Oorslaap. Het die besoeke van die kameelperd en tarentale geniet.

Reinette V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Wonderlik.

Fantastiese gasvryheid. Klein ekstras wat mens nie in ander gastehuise kry nie. Sal weer daar oornag.

Madeleine A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A

Lieflike plekkie.

Gasvryheid is fenomenaal. Lekker om wilde diere te sien. Kleinste detail word voor gesorg.

Cindy P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Ek het baie lekker gebly, hou van die ligging en atmosfeer.

Francois V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Die verblyf was uitstekend en die eienaar was n ongelooflike goeie gasheer.

Ons het regtig baie lekker by Tarentaal Oorslaap gebly. Die eienaar het baie mooi na ons gekyk en geen versoek van ons kant was te veel nie. Die uitsig in die oggende met ontbyt was asemrowend. Die mak wildlewe in die omgewing was ook baie mooi om te aanskou. Sal beslis weer hier oorslaap as die geleentheid hom voordoen.

Suzanna N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanna N

Ons het die 4 dae baie geniet.

Ons het verdwaal en Willem, die gasheer het ons kom haal waar ons gewag het. Die ontvangs was geweldig goed. Hulle het pragtige slaapplek, alles was mooi. Dankie LekkeSlaap. Hulle het ons baie goed gehelp om 'n plek te kry, daar was baie diere rondom die plek, te pragtig. Ons beveel aan almal die plek van Willem aan. Dankie Willem.

Maryka B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka B

Sal verseker weer gaan!

Sien die sterre.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTU4YTY5LWQwY2UtNDliMS04ZWNiLTM2MzcxZjgxMTIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 Blue Ridge Crescent N'Tulo Wildlife Estate 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.496064036008 30.937803089619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang