Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal Oorslaap

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helanie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie goed ingerig met mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe asook klein yskassie. Baie vriendelike gasheer en ons het met die aankoms reeds baie welkom gevoel. Ons sal in die toekoms beslis weer by die akkommodasie oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Rustig. Netjies, skoon, mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hope L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Good. Pleasant reception and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Rustig. Willem was baie behulpsaam gewees en het ons baie goed verwelkom. Die ontbyt was great.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sue W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2023

It was comfortable, clean and had friendly staff. It was convenient for the airport. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Voel soos huis! Baie netjiese, veilige akkommodasie in 'n lieflke omgewing. Willem, dankie dat jy ons vooraf gekontak het en die pad verduidelk het en moeite gedoen het om ons te help. Sal definitief in die toekoms weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Heerlik, dink nie jy is in 'n stad nie. Wild baie geniet, heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Goeie ervaring, alles het soos stroop geloop! Die gasheer was baie hulpvaardig om ons te help om die plek gemaklik te kry, gehelp met die afhaak en weer haak van ons kampwa, en het ons na 'n lekker eetplek verwys, was lekker om ons vakansie so te begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen T
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Owner is very helpful and location is gorgeous. Although there was a mix up with the room when we arrived, the owner went out of his way to sort it out, although it meant changing rooms from one to another. Stunning location, rooms were lovely and clean and the shower was amazing. We will be using Tarentaal Oorslaap again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTU4YTY5LWQwY2UtNDliMS04ZWNiLTM2MzcxZjgxMTIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 Blue Ridge Crescent N'Tulo Wildlife Estate 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.496064036008 30.937803089619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang