Tarentaal Oorslaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tarentaal Oorslaap bring die stad en die bosveld bymekaar en dit is op die Ntulo Wildlandgoed op die Kaapschehooppad sowat 5 km buite die dorp. Gaste kan wild, soos kameelperde, wildebeeste, sebras, impalas, njalas, wat vrylik rondloop sien.
Tarentaal Oorslaap bied verblyf in 5 eenhede, Nyala, Zabra, Wildebeest, Kameelperd en Rooibok. Elke eenheid het 'n moderne oopplan-uitleg en bied B&B-verblyf. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en bied toegang tot 'n klein binnehof.
Die Nyala-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n lessenaar, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n klein binnehof.
Die Zebra-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n lessenaar, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n klein binnehof.
Die Wildebeest-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n lessenaar, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n klein binnehof.
Die Kameelperd-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n lessenaar, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n klein binnehof.
Die Rooibok-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n lessenaar, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot 'n klein binnehof.
Tarentaal Oorslaap is 3 km vanaf die Old Mbombela en Nelspruit Lughawe en 30 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Tarentaal Oorslaap het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Ridge-singel 12, , 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang