Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nicola K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Stunning place. Stunning place, clean and has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lekker rustige plek, weg van die stad se geraas. Beveel dit enige tyd aan. Baie lekker gebly, Petro is baie vriendelik, plekkie is baie netjies en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons kuier was kort gewees. Dankie dat jy ons na toemaaktyd ontvang het. Baie lekker, dankie. Sou net graag 2 enkelbeddens vir die kinders verkies het, maar die sleeperbank was goed vir die aand. Asblik vir kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Tarentaal
Hallo Elna. Baie dankie vir jou sterre. Die asblik is links onder die wasbak. Let asb. daarop dat die woonstelletjie adverteer word met een dubbelbed en 'n slaapbank. Daar is ongelukkig nie plek vir ander beddens nie. Groete Petro.

Ike K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Dit was die mees gerieflike en snoesig bed ooit! Baie dankie vir die wasgoed wat jy vir ons gewas het, Petro!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Tarentaal
Baie dankie vir jou gawe woorde, Ike, dit was lekker om jul te ontmoet.

Theo F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

The stay was most enjoyable. It was comfortable. It is highly recommended. My husband's stay was most enjoyable and he was happy in every respect. We will definitely use the guest house again and gladly recommend them. Comfortable, hospitable and the price is agreeable. Thank you to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Tarentaal
Thank you so much for your kind words. I was quite amused when Theo was amazed that there is nothing green to be seen. Now that's the Free State in winter! You're always welcome. Kind regards.

Hestè N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lieflike plek en aangename ondervinding. Tarentaal het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die eenheid is goed ingerig, mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by die plek bly wanneer ons Bloemfontein besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pedro S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Mooi veilige, rustige area met skoon en netjies toegeruste woonplek. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Besoek oor die naweek aan Bloemfontein om die Varsity Cup te kyk - UFS vs Maties. Lekker gebly, dankie. Daar is nie 'n asblik in die eenheid nie - dit is lastig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Tarentaal
Hallo Eileen. Ek is baie bly dat julle lekker hier gebly het. Die kombuisasblik is onder die wasbak, in die linker kanste kas. Ek is jammer dat dit jul verontrief het. Groete Petro.

Shane B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Lovely! It was very nice! We enjoyed it and slept really well! Loved all the farm animals around! Signage to the place could be a bit better, but all in all, we were very happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Tarentaal
Hi Shane. Thank you very much for your kind words. We do not have street front advertisement, as it tends to invite uninvited guests who do not value privacy as much as we do. I hope you understand! Kind regards, Tarentaal.

Carlo H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Het lekker gebly. Waardeer julle gasvryheid Tarentaal. Ons het lekker gebly tydens ons baie besige interskole-sportnaweek. Dit was rustig gewees by Tarentaal en waardeer hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 6a, Maselspoort-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f86a17890a9c3d283bf247f565bbd12b690efba9a17467607c41b686c2cc9778b1545f90de4fca29962d6dc71d82783f91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Plot 6a, Maselspoort Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10238410048 26.32610514164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang