Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Tarentaal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ike K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ike K

Uitstekend!

Dit was die mees gerieflike en snoesig bed ooit! Baie dankie vir die wasgoed wat jy vir ons gewas het, Petro!

Tarentaal se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde, Ike, dit was lekker om jul te ontmoet.

Tarentaal
Theo F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

The stay was most enjoyable. It was comfortable. It is highly recommended.

My husband's stay was most enjoyable and he was happy in every respect. We will definitely use the guest house again and gladly recommend them. Comfortable, hospitable and the price is agreeable. Thank you to the hosts.

Tarentaal se terugvoer

Thank you so much for your kind words. I was quite amused when Theo was amazed that there is nothing green to be seen. Now that's the Free State in winter! You're always welcome.
Kind regards.

Tarentaal
Hestè N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestè N

Lieflike plek en aangename ondervinding.

Tarentaal het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die eenheid is goed ingerig, mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by die plek bly wanneer ons Bloemfontein besoek.

Pedro S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro S

Mooi veilige, rustige area met skoon en netjies toegeruste woonplek.

Baie lekker gebly.

Eileen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Besoek oor die naweek aan Bloemfontein om die Varsity Cup te kyk - UFS vs Maties.

Lekker gebly, dankie. Daar is nie 'n asblik in die eenheid nie - dit is lastig.

Tarentaal se terugvoer

Hallo Eileen. Ek is baie bly dat julle lekker hier gebly het. Die kombuisasblik is onder die wasbak, in die linker kanste kas.
Ek is jammer dat dit jul verontrief het.
Groete
Petro.

Tarentaal
Carlo H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo H

Het lekker gebly. Waardeer julle gasvryheid Tarentaal.

Ons het lekker gebly tydens ons baie besige interskole-sportnaweek. Dit was rustig gewees by Tarentaal en waardeer hulle gasvryheid.

Anne-mari O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari O

Waarde vir geld, slegs die stukkie uit die dorp uit wat mens bietjie afskrik.

Die stukkie pad uit die dorp het mens bietjie afgeskrik, maar toe is dit glad nie so erg nie. Lekker opset met hoendertjies en skapies en rustig uit die stad se lawaai uit.

Tarentaal se terugvoer

Dankie Anne-mari.
Ja, die grammadoelas het selfs 'n Superspar op die pad! Ek is bly julle het lekker gebly, hoop om jul weer by ons te verwelkom.

Tarentaal
Tanya L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya L

Wonderful place and experience!

The place has everything you need and more. We had such a warm welcome from the host, who was very accommodating. I would highly recommend this place, especially if you are travelling with pets.

Andrew A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A

Relaxing and nice.

The host was very friendly and made us feel welcomed from the onset.

Ancerina R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancerina R

Awesome.

Dit was ongelooflik mooi en lekker.

Ben B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Awesum gasvryheid.

Baie lekker en vriendelik.

Tarentaal se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Ben. Dit was gaaf om julle hier by ons te verwelkom.

Tarentaal
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 6a, Maselspoort-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f86a17890a9c3d283bf247f565bbd12b690efba9a17467607c41b686c2cc9778b1545f90de4fca29962d6dc71d82783f91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Plot 6a, Maselspoort Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10238410048 26.32610514164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang