Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaal

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 6a, Maselspoort-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tarentaal is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se kleinhoewe aan die buitewyke van Bloemfontein. Hierdie bekoorlike perseel bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Die slaapkamer lei na die privaat, toegeboude tuin en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike slaapbank, TV, etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Daar is braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel is naby plaaslike restaurante en winkels. Daar is skape, hoenders en eende op die kleinhoewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ike K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Dit was die mees gerieflike en snoesig bed ooit! Baie dankie vir die wasgoed wat jy vir ons gewas het, Petro!
Aug 2024
Theo F
5.0
The stay was most enjoyable. It was comfortable. It is highly recommended. My husband's stay was most enjoyable and he was happy in eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Hestè N
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek en aangename ondervinding. Tarentaal het alles gebied wat ons nodig gehad het. Die eenheid is goed ingerig, mooi en netjies. Ons het bai...
Sien meer
Mei 2024
Pedro S
Gesin met tieners
5.0
Mooi veilige, rustige area met skoon en netjies toegeruste woonplek. Baie lekker gebly.
Mrt 2024
Eileen B
Gesin met tieners
5.0
Besoek oor die naweek aan Bloemfontein om die Varsity Cup te kyk - UFS vs Maties. Lekker gebly, dankie. Daar is nie 'n asblik in die eenheid nie - dit...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Plot 6a, Maselspoort-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tarentaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 6a, Maselspoort-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f86a17890a9c3d283bf247f565bbd12b690efba9a17467607c41b686c2cc9778b1545f90de4fca29962d6dc71d82783f91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Plot 6a, Maselspoort Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10238410048 26.32610514164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang