Tarentaalnes Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Retha W - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant quiet and full of nature and relaxing.
Willie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Slegte stort, geen DStv.
Tarentaalnes Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Willie. Ons is 'n nuwe gastehuis en jy is die eerste persoon wat in die spesifieke kamer geslaap het. Dit was 'n splinternuwe stortkop en ons het geen rede gehad om te vermoed dat die stortkop sou lek nie. Ons is dankbaar dat jy dit die volgende dag genoem sodat ons dadelik die stortkop kon vervang en die DSTV regstel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang