Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaalnes Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Tarentaalnes Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Retha W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha W

Pleasant quiet and full of nature and relaxing.

The people were very friendly and the hospitality very good and in the future would like to use them again and again.

Willie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willie B

Slegte stort, geen DStv.

Die stortkop se water het deels oor die panele gespuit. Die DStv in my kamer het slegs op 100 iets vertoon. Beide die items kon met 'n 5 min check opgetel word, ek het dit eers laat aand besef.

Tarentaalnes Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Willie. Ons is 'n nuwe gastehuis en jy is die eerste persoon wat in die spesifieke kamer geslaap het. Dit was 'n splinternuwe stortkop en ons het geen rede gehad om te vermoed dat die stortkop sou lek nie. Ons is dankbaar dat jy dit die volgende dag genoem sodat ons dadelik die stortkop kon vervang en die DSTV regstel.

Tarentaalnes Gastehuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R600
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17a7c361bc72a3c5a83fde9eba03f6e8c597c0344c5f2ca15b7df1309f9b26853194e18139213d4e3da7c0f88badd2c908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 2 5 1 4 Portion 20, Pomona, Oorsaakpad Modderfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.783711047197 27.295757058761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang