Tarentaalnes Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tarentaalnes Gastehuis is 'n lieflike gastehuis in Modderfontein, Rustenburg, wat ruim en gerieflike verblyf aan 13 gaste bied. Hierdie verblyf is in 'n rustige voëlryke tuin geleë.
Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het, 1 enkelkamer en die sesde kamer het slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe of net-stortgeriewe. Die kamers het óf koninggrootte-, koningingrootte- óf dubbelbeddens.
Elke kamer sluit 'n yskassie, TV met die volle DStv-pakket, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erfdeel 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Tarentaalnes Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 20, Pomona, Oorsaakpad, Modderfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes