Tarentaalrand Safari Chalet 3
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Tarentaalrand, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tarentaalrand Safari Chalet 3 is in 'n privaat natuurreservaat in Kimberley, Vrystaat geleë. Hierdie natuurreservaat spog met 26 dierspesies, insluitend 2 van die Groot Vyf, naamlik Buffels en Leeus.
Dié dubbelverdieping-chalet het slaapplek vir 6 gaste, 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kamer op die boonste verdieping het 4 enkelbeddens, terwyl die slaapkamer op die grondverdieping 'n koninggrootte-bed het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die chalet lei na 'n stoep met 'n privaat braai-area. Veilig parkeerplek is beskikbaar, maar dit is nie direk by die chalet nie.
Dele van die chalet word deur trappe bereik en is moontlik nie vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie. Gaste kan die gemeenskaplike sitarea gebruik wat 'n TV met DStv het. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad. Die perseel bied wild- en voëlkykgeleenthede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plaas Tarentaalrand, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Tarentaalrand, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat