Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaalrand Safari Chalet 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Tarentaalrand Safari Chalet 1
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Rusrig.

Baie rustig. Die slaapkamer is bietjie klein. Geen plek om jou tas neer te sit nie.

Daniel L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L

Ontspannend en rustig.

Baie lekker plekkie, rustig in die natuur, presies waarna ons gesoek het, sal ons beslis weer sien vir 'n opvolgkuier. Baie vriendelike ontvangs met aankoms en behulpsaamheid vanaf gasheer.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Dankie Daniel. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Lizel E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel E

Wonderlike naweek. Baie mooi natuur en baie diere gesien.

Rustig en veilig. Chalets is baie netjies en gerieflik. Kan die lodge beslis aanbeveel vir enige natuurliefhebbers jonk en oud. Ons was by die lodge met seuns 17 en 15 & wat dit baie geniet het om uit die stad te kom. Lieflike swembad area wat almal kan geniet. Chalets is in die bosveld, maklik bereikbaar met plaveide padjies teen 'n hoër koppie met 'n pragtige uitsig en bokke wat oral verby beweeg. Die chalets is baie skoon en netjies toegerus met als wat nodig is. Wonderlike gasvryheid. Kan beslis die lodge aanbeveel.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Baie dankie Lizel. Gaste soos julle laat ons weer ons omgewing opnuut waardeer. Was baie lekker om julle te ontmoet en dankie vir die goeie en lekker terugvoer.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Elna W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W

Rustige verblyf op 'n wildsplaas.

Ons het heel rustig gebly. Ongelukkig het dit die aand redelik gereën en was die krag grootliks af (ek besef dat dit nie in beheer van die lodge is nie). Ons kon darem op 'n gasbottel water kook. Ons het gemaklik geslaap, maar dit sou tog lekker gewees het as 'n mens (so saam met die reën) meer gerieflik kon sit binne-in die huis (die sitplek binne-in die huis is beperk). Dit gesê, besef ek dat die akkommodasie waarskynlik meer mik vir groter groepe mense wat dan almal saam in die lapa kuier.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Elna. Ja, ons het nogal 'n redelike storm gehad en as die hele streek se krag uitgeslaan is deur die weer, is dit nogal baie sleg. Ons is jammer daaroor. Omstandighede buite ons beheer.
Ek besef sitplek binne in die chalet sou lekkerder wees, maar onder normale omstandighede is gaste meeste van die tyd buite. Sal tog 'n plan maak en kyk wat ons kan doen vir verbetering.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Dorette W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette W

Heerlike ontspan in die natuur.

Dit was 'n heerlike naweek. Die 3 tieners het hul self besig gehou met potspel en swem. Die leeu-voer en die wildrit was 'n bonus en ons het dit baie geniet. Vir iemand wat van kosmaak hou was die kombuistoerusting beperk, maar ons kon doen wat ons wou.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Hi Dorette, baie dankie vir jou terugvoer. Sê asb wat ek nog tot kombuis kan toevoeg. Gaste sal altyd vir my sê dan probeer ek dit so gerieflik as moontlik maak.
Was baie lekker om julle by ons te hê!

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Nontsikelelo T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nontsikelelo T

It was peaceful. Loved the experience.

My only problem was that we had to require service on things that were part of the package. For instance, they didn't want to clean the pool and also had to ask for a game drive.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Nontsikelelo, the pool was perfecty clean. Visitors from Denmark used pool in the morning before we had that rain storm. When you checked in, I asked what time you want the drive on Saturday. You said you will tell me in the morning when you visit the animal farm. The vehicle was ready at 5pm to take you on drive.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Chantele J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantele J

The stay was lovely.

The rooms were clean when we arrived. The people were friendly. The game drives were very nice.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Thank you Chantele. It was great having you here.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Albert K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K

Baie lekker en baie mooi, sal weer gaan.

Dit was skoon, netjies en alles was reg.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Baie dankie. Veilige reis.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Marthinus M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus M

Doen jouself 'n guns en besoek hierdie juweel van 'n plek!

'n Stukkie hemel op aarde! Nederige huisies weggesteek tussen die koppies, rustigheid sonder enige gejaag, ongelooflike sonsondergang game drive en die voorreg om die mooiste diere te sien. Hoe het ons die stukkie mooi misgekyk en net altyd verbygery? Ons kon saans afskakel onder die sterre, sonder tegnologie, langs 'n braaivuurtjie. Tannie Erika en Oom Theuns is die nederigste gashere, en laat jou dadelik welkom en tuis voel. Pak 'n naweekkoelboks in en gaan kruip weg tussen die niks en nêrens. Saterdae kan jy diertjies voer en die mooiste leeus besigtig (Wow! Wow! Wow!) Wat 'n ongelooflike belewenis! Op die game drive kon ons 'n ongelooflike verskeidenheid ander dierspesies, bokke en pragtige voëls besigtig - die mooiste was die pragtige renosters. Kevin was ons drywer en het spesiaal gestop as ons iets wou vasvang op kamera. Doen jouself 'n guns en gaan kuier by die kosbare plekkie! Geen fieterjasies nie, net plattelandse gasvryheid en mooi natuurskoon.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Baie, baie dankie Heleen. Julle was 2 besonderse gaste en dis mense soos julle wat ons harte warm laat klop en dat ons die werk wat ons doen weer opnuut ontdek en met oorgawe doen.
Baie dankie.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Ronel T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Baie lekker, rustige atmosfeer, pragtige plek.

Kan Tarentaalrand vir enige persoon aanbeveel. Veilig, rustig, lekker.

Floris V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris V

Rus en vrede.

Ons verblyf was baie aangenaam. Ons was die enigste mense op die plaas. Die omgewing is ongelooflik mooi en dit was fantasties rustig. Baie lekker familietyd beleef!

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

My hart klop sommer warm as my gaste die verblyf geniet en waardeer het. Dankie vir julle.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Angelique E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E

Absolutely fantastic.

Do yourself a favour and go here.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Thank you, Angelique. Always pleasant to get such good feed back :-)

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Herby G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herby G

Fantastic.

The place is very relaxing. The freedom you have to go and walk on the game farm and see the animals per foot is great

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Thank you Herby

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Schalk W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk W

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad, die diens wat puik en die bestuur baie vriendelik.

Beslis sal ek die lodge aanbeveel aan my vriende, familie en kennisse. Baie lekker gekuier en die leeus gevoer en wildrit was uit die boonste rakke.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Baie dankie dit word meer waardeer as wat woorde kan sê.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Charl P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P

Outstanding.

Reception was what one would have expect from such a beautiful safari lodge. Chalets and braai area are perfectly situated. The view was spectacular. Will surely visit them again.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Thank you Charl. Always a pleasure. We appreciate.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Renier K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Renier K

Pragtige plek.

Eenheid is nie regtig 100% skoon nie. Eienaars kan dalk TV in eenheid sit. Plaas is pragtig maar ons is nie gewaarsku dat daar gevaarlike wild soos buffels op die plaas is nie.

Ilse S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Fantasties.

Absoluut die moeite werd. Theuns en Erika is die perfekte gashere en die plek is asemrowend.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Baie dankie Ilse. Sulke wonderlike terug voer maak ons werk net weer die moeite werd. Dankie dat julle ons gekies het. xx

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Sarel B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Baie vriendelike mense en netjiese verblyf.

Lekker stil en rustige plaasatmosfeer met baie diere om te besigtig en leeus. Baie gemaklike huisies.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Hi Sarel. Baie dankie. Dit was so lekker om julle te ontmoet en lekker gesels.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Deon B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Dit was 'n kort kuiertjie, sou graag langer wou bly, but duty calls! Theuns en Erika was baie gasvry en het ons baie vriendelik ontvang.

Baie mooi wild gesien, by die watergat en ook op die 3 km-plaaspad waar jy inry by die plaas. Theuns het spesiaal vir ons die TV Saterdag-middag op die rugbykanaal gesit om te kan kyk. Die chalets is baie oulik, laat jou sommer tuis voel met 'n lekker plaas-atmosfeer. Kinders het lekker geswem by die swembad wat reg voor ons chalet se voordeur is, met 'n baie mooi bos-uitsig. Dit was wonderlik, ons gaan definitief weer 'n draai hier maak wanneer ons weer 'n oop naweek het. Ons het die wildsbesigtigingrit gemis, want tyd was maar ingeperk. Gaan dit definitief volgende keer doen as ons weer gaan. Daar was ook hokke met wild en ander tropiese voëls in, poue wat rondloop ens. Well done Theuns en Erika! Dit was great!

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Altyd baie lekker om sulke mooi en lekker terug voer te kry. Dankie dat julle ons gekies het.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Derik V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derik V

Tarentaalrand het baie potensiaal om 'n prag bestemming te kan word.

Swembad was groen, so ons kon nie swem terwyl dit baie warm was nie. Die dierepark en die area om die dierepark was baie vuil en onversorg. Die 6-sleeper eenheid waarin ons gebly het (no. 3) is nie regtig geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders nie, dalk 2 volwassenes en meer kinders. Afgesien hiervan is ons wel vriendelik ontvang en die omgewing was baie stil en rustig gedurende nie nag, wat ons baie waardeer het. Dankie.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Goeie dag.
Baie dankie vir die terug voer.
Ek vra onverskoning vir die groen swembad. Ons het die 5de Januarie ongelooflike swaar weer gehad en die ysterkoppie waarin die Lodge gebou is, veroorsaak dat die swembad water se kleur verander. Ons het wel dadelik aandag daaraan geskenk (die oggend wat julle arriveer het van die 6de Januarie), maar dit vat gewoonlik so 2 dae om weer na normaal terug te keer. Baie jammer omstandighede buite ons beheer. Ons het bitter lank gewag vir die reen. Was nogal 'n baie erge droogte vir ons.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Silvia K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia K

Lekker gekuier daar sal definitief weer daar bespreek.

Erika en haar man is albei baie vriendelike mense, ons het lekker gekuier en gebraai, die wildrit en leeus was 'n groot pluspunt wat op die huis was, omdat ons langer as 2 aande gebly het. Lekker omgewing en rustig.

Hennie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Salig, stil en rustig.

Die ligging van die lodge is perfek vir 'n rustige en stil wegbreek van die stad en om weer die prag van die Melkweg te sien. Die verskeidenheid van wild gesien tydens die safari-rit was meer as wat ons verwag het. Die personeel was baie vriendelik, en ons tuis laat voel. Die hoogtepunt was om by die leeuhokke te staan en te luister hoe hulle almal terselfdertyd brul.

Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer

Dankie Hennie. Dis baie lekker as gaste dieselfde dinge waardeer as ons.

Tarentaalrand Safari Chalet 1
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg59HxtTtO2xzqqJfEl4jZVSLDZc7lqoglxaUHB4mQFScGUmp8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Farm Tarentaalrand Off the R64 8301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.669792789029 24.94040280423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang