Tarentaalrand Safari Chalet 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Martie V - Sep 2024
Algehele gradering
Rusrig.
Daniel L - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Dankie Daniel. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Lizel E - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike naweek. Baie mooi natuur en baie diere gesien.
Lees meerTarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Baie dankie Lizel. Gaste soos julle laat ons weer ons omgewing opnuut waardeer. Was baie lekker om julle te ontmoet en dankie vir die goeie en lekker terugvoer.
Elna W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf op 'n wildsplaas.
Lees meerTarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Elna. Ja, ons het nogal 'n redelike storm gehad en as die hele streek se krag uitgeslaan is deur die weer, is dit nogal baie sleg. Ons is jammer daaroor. Omstandighede buite ons beheer.
Ek besef sitplek binne in die chalet sou lekkerder wees, maar onder normale omstandighede is gaste meeste van die tyd buite. Sal tog 'n plan maak en kyk wat ons kan doen vir verbetering.
Dorette W - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspan in die natuur.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Hi Dorette, baie dankie vir jou terugvoer. Sê asb wat ek nog tot kombuis kan toevoeg. Gaste sal altyd vir my sê dan probeer ek dit so gerieflik as moontlik maak.
Was baie lekker om julle by ons te hê!
Nontsikelelo T - Mrt 2023
Algehele gradering
It was peaceful. Loved the experience.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Nontsikelelo, the pool was perfecty clean. Visitors from Denmark used pool in the morning before we had that rain storm. When you checked in, I asked what time you want the drive on Saturday. You said you will tell me in the morning when you visit the animal farm. The vehicle was ready at 5pm to take you on drive.
Chantele J - Aug 2022
Algehele gradering
The stay was lovely.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Thank you Chantele. It was great having you here.
Albert K - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en baie mooi, sal weer gaan.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Baie dankie. Veilige reis.
Marthinus M - Jun 2022
Algehele gradering
Doen jouself 'n guns en besoek hierdie juweel van 'n plek!
Lees meerTarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Baie, baie dankie Heleen. Julle was 2 besonderse gaste en dis mense soos julle wat ons harte warm laat klop en dat ons die werk wat ons doen weer opnuut ontdek en met oorgawe doen.
Baie dankie.
Ronel T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige atmosfeer, pragtige plek.
Floris V - Jun 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
My hart klop sommer warm as my gaste die verblyf geniet en waardeer het. Dankie vir julle.
Angelique E - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Thank you, Angelique. Always pleasant to get such good feed back :-)
Herby G - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Thank you Herby
Schalk W - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tydjie gehad, die diens wat puik en die bestuur baie vriendelik.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Baie dankie dit word meer waardeer as wat woorde kan sê.
Charl P - Jan 2021
Algehele gradering
Outstanding.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Thank you Charl. Always a pleasure. We appreciate.
Renier K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ilse S - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Baie dankie Ilse. Sulke wonderlike terug voer maak ons werk net weer die moeite werd. Dankie dat julle ons gekies het. xx
Sarel B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en netjiese verblyf.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Hi Sarel. Baie dankie. Dit was so lekker om julle te ontmoet en lekker gesels.
Deon B - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was 'n kort kuiertjie, sou graag langer wou bly, but duty calls! Theuns en Erika was baie gasvry en het ons baie vriendelik ontvang.
Lees meerTarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Altyd baie lekker om sulke mooi en lekker terug voer te kry. Dankie dat julle ons gekies het.
Derik V - Jan 2020
Algehele gradering
Tarentaalrand het baie potensiaal om 'n prag bestemming te kan word.
Lees meerTarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir die terug voer.
Ek vra onverskoning vir die groen swembad. Ons het die 5de Januarie ongelooflike swaar weer gehad en die ysterkoppie waarin die Lodge gebou is, veroorsaak dat die swembad water se kleur verander. Ons het wel dadelik aandag daaraan geskenk (die oggend wat julle arriveer het van die 6de Januarie), maar dit vat gewoonlik so 2 dae om weer na normaal terug te keer. Baie jammer omstandighede buite ons beheer. Ons het bitter lank gewag vir die reen. Was nogal 'n baie erge droogte vir ons.
Silvia K - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier daar sal definitief weer daar bespreek.
Hennie E - Jul 2019
Algehele gradering
Salig, stil en rustig.
Tarentaalrand Safari Chalet 1 se terugvoer
Dankie Hennie. Dis baie lekker as gaste dieselfde dinge waardeer as ons.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang