Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaalrand Safari Chalet 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tarentaalrand Safari Chalet 1 is in 'n privaat natuurreservaat in Kimberley in die Vrystaat. Daar is 26 dierspesies in die reservaat insluitend 2 van die Groot 5, naamlik buffels en leeus.

Die dubbelverdieping-chalet bied slaapplek aan 6 gaste. Die chalet het 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kamer op die boonste verdieping het 4 enkelbeddens en die kamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die chalet lei na 'n stoep met 'n privaat braai-area. Parkeerplek is veilig, maar nie direk by die chalet nie.

Dele van die chalet word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Gaste kan die gemeenskaplike sitkamer gebruik wat 'n TV met DStv het. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Die terrein bied wild- en voëlkykgeleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Martie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rusrig. Baie rustig. Die slaapkamer is bietjie klein. Geen plek om jou tas neer te sit nie.
Sep 2024
Daniel L
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en rustig. Baie lekker plekkie, rustig in die natuur, presies waarna ons gesoek het, sal ons beslis weer sien vir 'n opvolgkuier. Baie vri...
Sien meer
Jan 2024
Lizel E
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike naweek. Baie mooi natuur en baie diere gesien. Rustig en veilig. Chalets is baie netjies en gerieflik. Kan die lodge beslis aanbeveel vir ...
Sien meer
Mrt 2023
Dorette W
Gesin met tieners
4.6
Heerlike ontspan in die natuur. Dit was 'n heerlike naweek. Die 3 tieners het hul self besig gehou met potspel en swem. Die leeu-voer en die wildrit w...
Sien meer
Feb 2023
Nontsikelelo T
Saam met vriende
4.4
It was peaceful. Loved the experience. My only problem was that we had to require service on things that were part of the package. For ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
  • Gaste dink Tarentaalrand Safari Chalet 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaalrand-plaas, Langs die R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg59HxtTtO2xzqqJfEl4jZVSLDZc7lqoglxaUHB4mQFScGUmp8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Farm Tarentaalrand Off the R64 8301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.669792789029 24.94040280423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang