Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentilos Country Venue

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Marianne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie rustig en ongelooflik mooi. Baie mooi en rustige verblyf. Love die groot bome en pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Best breakfast basket. It was lovely and I feel like relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelikke gasheer en tegemoetkomend om te help. Heerlik en rustig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag
4.8
Sep 2024

Rustige atmosfeer en netjiese omgewing. Waarde vir geld en sal plek aanbeveel. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries P
1 nag
4.6
Apr 2024

Rustige atmosfeer. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Will stay again. Nice place, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine H
1 nag Gesin met tieners
2.8
Mei 2024

Nie weer nie! Ons het laat arriveer. Ontvangs was vriendelik en het ons aanwysings gegee na restaurante. Ongeveer 22:00 terug by die kamer gekom en toe eers gesien hoe die plek eintlik binne lyk nadat ons gaan eet het. Vensters is oop gelos en ons moes hard trek om dit te probeer toemaak. Dit hak vas en ons was bang die venster breek, so gesukkel was dit om die venster toe te maak. Daar was 2 groot spinnekoppe in die kamer en klomp goggas a.g.v. die oop vensters. Daar was ook merke teen die mure van vorige goggas en spinnekoppe wat doodgeslaan is en net so gelaat is. Vloere was vuil en lyk nie asof die kamer onlangs uitgevee of gewas is nie. Beddegoed was skoon oorgetrek, maar daar was vlekke op die wit beddegoed. Ek kan sien dis ou vlekke wat nie meer uitkom nie. Daar was ook hare op die bed. Ek neem aan dit was van die skoonmaker wat dalk die bed opgemaak het. Die beddegoed het ook erg na chemikalië geruik, so erg dat ek my handdoek oor die kussing moes sit net om te kon slaap. Ons almal het die volgende oggend met 'n hoofpyn opgestaan. Verder lyk die venue mooi en daar is bokkies wat kom groet in die oggende. Kamers kort vir seker aandag en moet nagegaan word voordat gaste inboek.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Hallo Madelein, baie bly jy het die bokkies geniet. Dankie vir jou deeglike inspeksie en ondersoeke. Net 'n paar regstellings. Ongelukkig het ek nie beheer oor spinnekoppe en goggas wat rond beweeg nie, maar sal aandag gee daaraan. Ons het 2de graadse teels in en ongelukkig is daar donker merke hier en daar op die teels. Ons kamers se vloere word elke dag skoongemaak! Sommige gaste verkies oop venster en sommiges nie. So, die gaste maak gewoonlik hul eie venster toe en ja, die een venster is bietjie stram, jammer daaroor. Ons beddegoed kon onmoontlik nie na chemikalie geruik het nie. Dit word gewas met Sunlight waspoeier en dan gespoel met Sta-Soft, so ook ons handdoeke. Na opmaak van die beddens word dit liggies gesprei met linnen spray oor die duvet. Jammer dit was vir jou so 'n nare ondervinding want ons te Tarentilos poog daarin om ons gaste gelukkig te hou. Vriendelike groete, MD.

Clarissa D
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Aug 2024

Aand sonder krag. Voel meer soos 'n komune omdat 'n sitkamer/kombuis gedeel word. Nee, ons was teleurgesteld.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Goeie middag Clarissa Ai jammer julle was teleurgesteld. Die krag is buite ons beheer, daar was 'n kragbox wat onplof het, en die inverter het gewerk en was daar ligte vir julle, net die plugs het nie gewerk nie. Miskien het julle die verkeerde opsie bespreek? Daar is 3 opsies om van te kies. Gastehuise het deel sitkamers ens. Ek sou dan dink julle sou meer privaatheid wou hê en dat julle liewer die selfsorg Chalet moes bespreek het. Dankie vir jou terugvoering. Vriendelike groete MD

Martha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very good. I love the reception lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Gerieflik geleë en mooi natuurlewe. Sal dit graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Dankie vir jou positiewe terugvoering Franco. Baie bly julle het die verblyf hier by ons geniet in die gastehuis. Sien julle dalk weer volgende jaar. Groete Magdil.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magdil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f918b0ff6d1be317f658342257cdffd856e2f9229363943fe13f1545d5c42df577653e0b5b41dbb0364778d6d662074e3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 Yamorna 25 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.846083333333 30.188388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang