Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tasselberry

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Tasselberry
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kayla D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla D

Baie dankie Jaco. Ons het baie lekker gebly.

Die verblyf by Tasselberry was wonderlik. Die ligging is baie aangenaam, veilig en stil. Alles wat jy nodig het.

Rochelle S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S

Ingerig met alles wat nodig is vir 'n rustige naweek.

Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing.

Sarie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L

Lieflik.

Rustig en stil. Pragtige uitsig.

Chris C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Peaceful, calm, beautiful setting with a very considerate host.

Jako was very attentive but not obtrusive. The perfect host who just seemed to know when we needed stuff. He was also accommodating when we needed to shift our dates. The place was just perfect for our needs. It had secure parking behind a locked gate. Clean replacement towels when needed and a portable gas stove provided when power was out. Love the "off-grid" feel and constant warm water.

Tasselberry se terugvoer

Dear Chris
Much appreciated.
Blessings on your journey and on teaching students.
May the world be a better place for all of us in the difference you make in the youngsters lives.
We salute you

Tasselberry
Cherise O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise O

Lekker.

Oulike plekkie, skoon. Mense was baie vriendelik. Ons het lekker geslaap en gebly.

Christine L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Ideally oorslaap.

Baie netjies en skoon. Vriendelike eienaar.

Tersia K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing.

Jaco het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en hulp te verleen met veilige parkering vir 'n groot sleepwa.

Charlet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlet V

Was vir werk in Nelspruit en dit was lekker om saans tuis te kom.

Wat 'n wonderlike plek - gerieflik, skoon, wonderlike uitsig met die vriendelikste gasheer. Jaco, báie dankie. Ek het lekker gebly, sien julle volgende jaar as ons weer daar werk.

Tasselberry se terugvoer

Hi, groot waardering. Blessings

Tasselberry
Peter D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Tranquil and neat.

Amazing birdlife, great setup and very cosy.

Jp D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Tasselberry is 'n mooi, perfekte plekkie om by te rus. Die eienaar is gaaf en het ons laat die aand ontvang sonder enige klagtes.

Pragtig plek. Die eienaar is vriendelik en het ons met gasvryheid ontvang.

Roxy L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy L

Wonderful stay.

We had a lovely stay. Very welcoming. Beautiful place.

Annelie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Ons het die 2 dae daar baie geniet.

Daar is alles wat nodig is. Alles is mooi en skoon en dis regtig 'n besonderse plek. Weg van die dorp met die mooiste natuur.

Chantelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle L

Mense is baie vriendelik.

Almal was vriendelik. Load shedding was maar 'n probleem, so maak dalk vooraf seker watter tye load shedding is.

André B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Net wat die dokter voorgeskryf het

Die plekkie het 'n kruisie in al die boksies gesit wat ons wou gehad het. Dankie Jaco vir die gasvryheid.

Joubert R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert R

Ongelooflike oornag-verblyf. Dit was heerlik!

Wat 'n plesier om by Tasselberry te oornag. Baie vriendelik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Die tuin lyk soos 'n prentjie uit die Engelse platteland - pragtig. Die kuierplek buite is voldoende vir 3 persone. Binne in die woonplek is dit 'n fees vir die oog - soveel spesiale touches en so keurig versier. Van die pragtige houtkaste tot die bed. Werklikwaar 'n moet as jy in Nelspruit wil oornag. Weereens genoeg beweegruimte sonder om beknop te voel en natuurlik was daar die liplekkerste beskuit denkbaar aan ons voorsien. Dankie Jaco, dit was heerlik.

Sonja D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Fantasties.

Wat 'n juweel, dis 'n heerlike plekkie met allerhande verrassings wat gaan maak dat ek baie beslis weer daar gaan bly.

Charletta V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charletta V

Was baie veilig, net te kort.

Daar is nog wild wat snags rondloop. Jy sien dit nie meer nie.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 52, The Rest, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ebd11b20a2e29a731ba0555f3e80b1d9dfd49496800ecb82ac00a25e9aa364d8e1f259afc24848719675d860e5cc6a79a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 Plot 52 The Rest 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.521549081111 30.984385984124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang