Tasso's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Desere Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adri L - Jun 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel in Ermelo.
Kevin A - Apr 2024
Algehele gradering
One of the best value for money places I've been.
Tasso's Place se terugvoer
Kevin,
Thank you for the kind words. It was lovely having you here. Hope to see you soon.
Tasso's greetings,
Deseré
Kobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Groot kamers, groot ontbyt!
Tasso's Place se terugvoer
Hi Kobus
Was lekker om julle hier te kon hê.
Sien 'n volgende keer.
Deseré
Hennie R - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, die gasvryheid is ongelooflik, en die ontbyt is uit die boonste rakke.
Tasso's Place se terugvoer
More daar Hennie
Baie dankie vir die groot kompliment. Hoop om jou gou weer te sien. Veilig wees op die pad.
Groete Deseré
Wanda K - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en alles was baie netjies.
Tasso's Place se terugvoer
Hi Wanda
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle hier te hê
Charmaine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige kamer en heerlike kos.
Tasso's Place se terugvoer
Hi Charmaine
Dankie vir die kompliment.
Dit was lekker om julle hier by ons te hê.
Deseré
Heleen L - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik ingerig met baie bederfies.
Tasso's Place se terugvoer
Hi daar Heleen
Baie dankie vir jou boodskap.
Probleem met elektriese prop is uitsorteer.
Groete
Deseré
Aletta C - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Aletta,
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, ons waardeer dit. Hoop ons sien julle sommer gou weer, dit was heerlik om julle by ons te hê.
Laat dit goed gaan met julle twee.
Tasso's groete
Rage D - Nov 2023
Algehele gradering
Everything was on point.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Beauty, thank you for your grading, hope to see you soon.
Have a nice week.
Tasso's greetings
Jacqueline M - Sep 2023
Algehele gradering
Clean, welcoming, attention to detail!
Tasso's Place se terugvoer
Hi Jaxqueline,
Thank you for your kind words !!!
You guys we great and looking forward to your next visit.
Look after yourself, be kind and be good 😁😉
Kind regards
Sonet
Tasso's Guesthouse
Maryka B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Maryka,
Dankbaar julle het die ontbyt en rustigheid geniet, hoop ons sien julle weer.
Mooi bly
Tasso's Groete
Jacques P - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Jacques,
Baie dankie, was vir ons heerlik om jou en jou vriendelikheid hier te hê.
Dankbaar jy het lekker gekuier, hoop ons sien jou weer met jou volgende besigheid besoek of sommer net vir n kuier.
Groetnis
Sonet
Annezelle H - Aug 2023
Algehele gradering
Vyfster!
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Annezelle,
Baie dankie vir jou mooi gradering. Waardeer baie!
Hoop jou dogter hulle se hokkie span het Sondag deur gedring na die finale.
Ons sien mekaar weer as hulle weer liga speel in Ermelo.
Mooi bly
Groetnis
Sonet
Adrienne C - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Tasso's Place se terugvoer
Hello Adrienne,
Baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het dit geniet en was warm in die koue ou Ermelo.
Hoop ons sien julle gou weer.
Mooi loop
Sonet Coetzee
Sam J - Jul 2023
Algehele gradering
Beste oornagplek in Clarens.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Sam,
Was so lekker om julle te ontvang. Dankie dat julle by ons oornag net.
Ek hoop ons sien julle 2 sommer nog baie.
Mooi bly
Groetnis
Sonet Coetzee
Carina C - Jul 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Tasso's Place se terugvoer
Hello Carina,
Was so lekker om julle te ontmoet, bly Ermelo was julle genadig om nie te koud te gewees het nie. Dankbaar julle het dit geniet by ons, sien julle weer as middelpunt as julle see toe gaan.
Groete vir jou Pa en Ma en Sussie
Groete
Sonet
Phillip B - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie opsie vir oorslaap.
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie Phillip.
Hoop ons sien jou gou weer.
Elzabe C - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike kuier.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Elzabé, alles is n groot plesier.
Jy weet nou waar om te kom peusel as jy lus raak vir ietsie
Reinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige plek, netjies en skoon. Vriendelike personeel.
Tasso's Place se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, waardeer.
Kom gerus weer
Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras met die besondere netheid, vriendelike ontvangs en moeite wat gedoen is.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Jan,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Baie bly jy het jou kuier by ons geniet.
Hoop ons sien jou sommer gou weer
Mooi bly tot n volgende keer.
Groetnis
Sonet Coetzee
Almero W - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Madelein P - Nov 2023
Algehele gradering
Tannie was 'n champ!
Tasso's Place se terugvoer
Hello Madelein,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.
Mooi week vir julle.
Groetnis, Tasso
Pieter V - Nov 2023
Algehele gradering
Enige tyd weer gebruik heerlike koffie en netjies.
Hannes S - Mei 2023
Algehele gradering
Heeltemal voldoende.
Tasso's Place se terugvoer
Hallo Hannes,
Dankie dat jy Tasso's Place Gastehuis gekies het om te oornag.
Baie dankie vir jou gradering.
Hoop ons sien jou gou weer.
Groetnis
Sonet
Venetia F - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese ondervinding.
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie. Dit is 'n groot kompliment.
Hoop ons sien jou gou weer.
Deseré
Venetia F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangename mense. Het vreeslik welkom laat voel.
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Adrienne C - Okt 2022
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam en gemaklik.
Stafford M - Sep 2022
Algehele gradering
Best ever.
Tasso's Place se terugvoer
Hi,
Thank you for your kind words.
Esther S - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely, comfortable guest house.
Andriette S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en lekker plek. Ons het regtig lekker gebly.
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons kan nie wag om julle weer te ontvang nie.
Groete
Desere
Suzette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Tasso's Place se terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is regtig 'n groot kompliment.
Hannes J - Apr 2022
Algehele gradering
Tuisgevoel.
Tasso's Place se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir julle mooi woorde. Hoop om julle gou weer by ons kleine dorpie te verwelkom.
Deseré
Dries M - Feb 2022
Algehele gradering
Alles was topgehalte!
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Kan nie wag om julle weer te sien nie.
Andre F - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent Service.
Tasso's Place se terugvoer
Dear Andre,
Thank you for your kind words.
Till next time.
Gert D - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie,Gert. Hoop ons sien jou gou weer.
Hester B - Des 2021
Algehele gradering
Puik
Tasso's Place se terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir die kompliment!!
Deseré
Lizette H - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker oornag.
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie vir u mooi woorde.
Sien u 'n volgende keer.
Detlef G - Feb 2020
Algehele gradering
If I could I would give 6 stars.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
As ek kon, sou ek 6 sterre gee.
Baie vriendelike en voorbereide gasheer. Ontbyt ingesluit, regtig met liefde gemaak. Die vrugteslaai was tuisgemaak en het heerlik gesmaak. Kamer baie skoon met DStv en WiFi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tasso's Place se terugvoer
Thank you for your kind words.
Safe trip home.
Eduan P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie Eduan.
Sien weer 'n volgende keer.
Groete
Deseré
Theo R - Nov 2019
Algehele gradering
Beste gastehuis met die beste diens.
Tasso's Place se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Theo. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Colin D - Apr 2019
Algehele gradering
Great stuff, best breakfast ever!
Tasso's Place se terugvoer
Thank you for your kind words.
Arnold R - Okt 2018
Algehele gradering
5 star service and accommodation.
Tasso's Place se terugvoer
Thank you for your kind words.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang