Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tasso's Place

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Adri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stukkie hemel in Ermelo. Baie mooi en rustige gastehuis. Absolute waarde vir geld. Dankie vir al die ekstra bederf en gasvryheid. Tot die mandjie in die badkamer met ekstra benodighede. Daar is aan alles gedink. Ons sal vir seker weer daar oorslaap. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir al die bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin A
1 nag
5.0
Apr 2024

One of the best value for money places I've been. One of the best value for money places I've been and the service is that where they go the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Kevin, Thank you for the kind words. It was lovely having you here. Hope to see you soon. Tasso's greetings, Deseré

Kobus V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Groot kamers, groot ontbyt! Groot kamers, groot ontbyt. As al 3 kamers bespreek het jy die gastehuis vir jouself en dus meer privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Hi Kobus Was lekker om julle hier te kon hê. Sien 'n volgende keer. Deseré

Hennie R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlik, die gasvryheid is ongelooflik, en die ontbyt is uit die boonste rakke. Vriendelik en gasvry, beslis 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
More daar Hennie Baie dankie vir die groot kompliment. Hoop om jou gou weer te sien. Veilig wees op die pad. Groete Deseré

Wanda K
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Vriendelik ontvang en alles was baie netjies. Baie aangename ervaring. Heerlike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Hi Wanda Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle hier te hê

Charmaine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pragtige kamer en heerlike kos. Die diens was baie goed en die ontbyt wat bedien was, het heerlik gesmaak. Die kamer was netjies en skoon en ons was baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Hi Charmaine Dankie vir die kompliment. Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Deseré

Heleen L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Gerieflik ingerig met baie bederfies. Kamer goed ingerig met baie bederfies soos sherry en sjokolade. Ten spyte van die warm kombers wat nie gewerk het nie, was die beddegoed voldoende en het ons snoesig en warm geslaap. Die ontbyt was 'n treffer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Desere
Tasso's Place
Hi daar Heleen Baie dankie vir jou boodskap. Probleem met elektriese prop is uitsorteer. Groete Deseré

Aletta C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfek. Absoluut fantasties! Sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Hallo Aletta, Baie dankie vir jou uitstekende resensie, ons waardeer dit. Hoop ons sien julle sommer gou weer, dit was heerlik om julle by ons te hê. Laat dit goed gaan met julle twee. Tasso's groete

Rage D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Everything was on point. It was great and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Hallo Beauty, thank you for your grading, hope to see you soon. Have a nice week. Tasso's greetings

Jacqueline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Clean, welcoming, attention to detail! We loved our stay at Tasso's Place. The room was clean and comfortable. There were chocolates on the bed, complimentary snacks and cherries, and a fully stocked bar fridge. Breakfast the next morning was delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Hi Jaxqueline, Thank you for your kind words !!! You guys we great and looking forward to your next visit. Look after yourself, be kind and be good 😁😉 Kind regards Sonet Tasso's Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Desere Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ399bQf1B1f7EcxhNbgwvv0FExKKSWyf2c3kQRmm2AQiCS0O1j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 32 Taute Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.525784 29.990809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang