Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tasso's Place

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tasso's Place is ’n ou herehuis in Ermelo wat gehalte-verblyf bied, ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en gaste wat by hul familie kuier. Die huis spog met ’n pragtige groen tuin wat ’n rustige atmosfeer skep.

Die gastehuis het 3 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.

Kamer 3 het 2 enkelbeddens en ’n volledige en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Daar is ook ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n TV in die kamer met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Kamer 2 het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n mikrogolfoond en tee- en koffieskinkbord. Die kamer het ’n TV met DStv, 2 gemaklike stoele en gratis WiFi.

Kamer 1 het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike eetkamer en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Adri L
Saam met lewensmaat
5.0
Stukkie hemel in Ermelo. Baie mooi en rustige gastehuis. Absolute waarde vir geld. Dankie vir al die ekstra bederf en gasvryheid. Tot die mandjie in d...
Sien meer
Jun 2024
Kevin A
5.0
One of the best value for money places I've been. One of the best value for money places I've been and the service is that where they g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Kobus V
5.0
Groot kamers, groot ontbyt! Groot kamers, groot ontbyt. As al 3 kamers bespreek het jy die gastehuis vir jouself en dus meer privaat.
Apr 2024
Hennie R
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, die gasvryheid is ongelooflik, en die ontbyt is uit die boonste rakke. Vriendelik en gasvry, beslis 'n aanbeveling.
Apr 2024
Aletta C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Absoluut fantasties! Sal 100% aanbeveel.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Desere Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Tasso's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tautestraat 32, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ399bQf1B1f7EcxhNbgwvv0FExKKSWyf2c3kQRmm2AQiCS0O1j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 32 Taute Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.525784 29.990809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang