Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taste of Heaven

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Taste of Heaven
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ruhan R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan R

Baie vriendelik.

Linda was baie vriendelik en het ons laat welkom voel.

Petrus B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Skoon, netjies en veilig.

Lekker geslaap, baie skoon en netjies, presies soos geadverteer! Baie dankie.

Shannon V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Baie oulike plekkie, weggesteek in die mooiste dorp. Ons het net oornag gebly, maar alles wat jy nodig het, is daar.

Baie gerieflik, maar die TV in die kamer het net een kanaal (faith TV).

Taste of Heaven se terugvoer

Hi,
Lovely to meet you.
I am so sorry, they should have told you that you change the channel in the budget safari room in the lounge. Whatever it is set to will show in your room then.
The other rooms all have their own decoders.

Taste of Heaven
Owen K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Owen K

Adequate.

Sufficient and adequate.

Karen M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

The stay was pleasant.

The stay was comfortable and safe. Hostess was friendly.

Annerie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annerie M

Huis ruik na sigaretrook en diere.

Reuke in die huis en kamer regtig nie aangenaam nie. Die huis ruik sterk na troeteldiere en sigaretrook - ruik ook na rook in die slaapkamer. 'n Mens moet ongelukkig deur die res van die huis stap om by die badkamer te kom, wat gedeel word. Diens was goed en vriendelik. Veilige omgewing.

Taste of Heaven se terugvoer

Hi Eben, thanks for the review.
We don't allow smoking in the guesthouse at all. The bathroom is down the passage as it is listed as such. The bathrooms are dedicated per room as specified on checkin - blue is for blueroom and is lockable; the other is for the safari room., perhaps you didn't understand which one is exclusively for you?
Was great to see you though -- if you want an ensuite, please have your offices book the main room - it is more expensive, but it has an ensuites.
Glad to hear your sense of smell is perfect, we keep the windows open and the sea air blowing freely re. covid - it can get a bit chilly. Stay safe.

Taste of Heaven
Hilary J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary J

It was amazing.

The room was very spacious and clean. Me and my boyfriend had enough privacy. Room was stylish.

Ben V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Was excellent.

The place is very neat, but a bit old fashioned.

Joanie A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie A

Skoon, netjies en veilige verblyf.

Goeie, veilige verblyf en maklik bereikbaar.

Vivienne D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne D

Warm en baie huislik.

Taste of Heaven se diens was warm. Alle benodigdhede in 'n selfhelpkamer.

Arno O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno O

Was lekke gewees en 'n baie rustige omgewing.

Was baie vriendelik ontvang deur Linda. Het baie lekke gebly die 1 nag. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel vir vriende en familie.

Johanna V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johanna V

Was teleurgesteld in die badkamer se ligging. Moes uit die kamer beweeg, deur die sitkamer na die badkamer.

Die kamer is baie netjies. Dit is slegs die badkamergeriewe wat nie deel uitmaak van die kamer, wat nie vir my gewerk het nie.

Taste of Heaven se terugvoer

Hi Johanna,
Thank you for your review.
We do have an en suite room for a higher price points, if you prefer. The difference is listed at the time of booking.

Taste of Heaven
Ria D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D

Baie netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs asook by vertrek. Heerlike, lekker groot bed.

Ons is baie vriendelik ontvang en nuttige wenke gekry wat Bredasdorp kan bied. Heerlike groot bed om in te slaap en alles was netjies en skoon. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Nicole O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole O

Gemaklik, netjies en gasvry.

Heerlik geslaap, dit is baie netjies en skoon, en daar is lekker geselskap en gasvryheid.

Angela M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela M

Great value for money.

Although we loved our stay, according to TravelGround the rate on the site was B&B - does this not mean bed and breakfast? When we asked about this we were told it was only bed, no breakfast.

Taste of Heaven se terugvoer

Hi Angela,
Thank you again for your stay. Lovely to meet you guys.
Please note the terms of your quote, the one you booked against, which reads accommodation only and meals not included:
Price includes:
Safari Room - Shared Bathroom:
Accommodation only with towels and bedding
Taxes and Extras:
Meals not included
Thank you again for your booking, kind regards, Linds

Taste of Heaven
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ursula P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ursula P

Hostess/owner not welcoming/friendly on phone, did not show up while we stayed there.

I will choose another self-catering or B&B next time I am travelling to Bredasdorp.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aaxGsc6abXuDITUxujek9VL8J0U7Ec0DmTOqgNlJ9SdLZNXzf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Selbysteeg Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.532045804296 20.036060998672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang