Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taste of Heaven

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ruhan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie vriendelik. Linda was baie vriendelik en het ons laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus B
1 nag
4.8
Aug 2024

Skoon, netjies en veilig. Lekker geslaap, baie skoon en netjies, presies soos geadverteer! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Baie oulike plekkie, weggesteek in die mooiste dorp. Ons het net oornag gebly, maar alles wat jy nodig het, is daar. Baie gerieflik, maar die TV in die kamer het net een kanaal (faith TV).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Taste of Heaven
Hi, Lovely to meet you. I am so sorry, they should have told you that you change the channel in the budget safari room in the lounge. Whatever it is set to will show in your room then. The other rooms all have their own decoders.

Owen K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Adequate. Sufficient and adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2022

The stay was pleasant. The stay was comfortable and safe. Hostess was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annerie M
1 nag
3.4
Jul 2021

Huis ruik na sigaretrook en diere. Reuke in die huis en kamer regtig nie aangenaam nie. Die huis ruik sterk na troeteldiere en sigaretrook - ruik ook na rook in die slaapkamer. 'n Mens moet ongelukkig deur die res van die huis stap om by die badkamer te kom, wat gedeel word. Diens was goed en vriendelik. Veilige omgewing.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Linda
Taste of Heaven
Hi Eben, thanks for the review. We don't allow smoking in the guesthouse at all. The bathroom is down the passage as it is listed as such. The bathrooms are dedicated per room as specified on checkin - blue is for blueroom and is lockable; the other is for the safari room., perhaps you didn't understand which one is exclusively for you? Was great to see you though -- if you want an ensuite, please have your offices book the main room - it is more expensive, but it has an ensuites. Glad to hear your sense of smell is perfect, we keep the windows open and the sea air blowing freely re. covid - it can get a bit chilly. Stay safe.

Hilary J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

It was amazing. The room was very spacious and clean. Me and my boyfriend had enough privacy. Room was stylish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2020

Was excellent. The place is very neat, but a bit old fashioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie A
1 nag
5.0
Mei 2019

Skoon, netjies en veilige verblyf. Goeie, veilige verblyf en maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Warm en baie huislik. Taste of Heaven se diens was warm. Alle benodigdhede in 'n selfhelpkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aaxGsc6abXuDITUxujek9VL8J0U7Ec0DmTOqgNlJ9SdLZNXzf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Selbysteeg Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.532045804296 20.036060998672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang