Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tata Farm Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Ronel S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike rustige huis weg van die huis. Die eienaar, Saverio, en sy lewensmaat, Maggie, is twee dierbare mense. Ons het elke oggend ontbyt by die lodge geëet. Saverio is 'n uithaler kok. Sy anchovy, Italiaanse pasta is mamma mia! Ons het heerlik met Saverio en Maggie om die ontbyttafel gekuier. Dit is heerlik rustig en so stil mens kan die stilte hoor. In die aand gesels die jakkalse en nagvoëls. Die sterre is helder in die donker naghemel. Die conservation gebied het blou wilde beeste, sebras, impalas, blesbokke en koedoes wat vrylik rondloop en by die waterpunt langs die lodge versamel. Ons het met ons 4 dachshunds aan leibande ver ente gaan stap en die wild en natuur geniet. Die houthuis waarin ons gebly het, is baie netjies en goed ingerig. Die ander personeel, Sindy en Max, is baie vriendelik en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Sindy het ons elke dag bederf met 'n pragtige skoon huis. Die WiFi was nie baie betroubaar nie. Die beurtkrag het ongelukkig veroorsaak dat die sein dikwels swak was. Veral MTN was baie moeilik bekombaar. Natrisha was ook 'n groot hulp tydens die bespreking van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Saverio
Tata Farm Lodge
Ronel, dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer by Tata Farm. Dankie vir die resensie ons waardeer dit. Baie voorspoed met julle toekoms. Hoop ons kan in kontak bly. Vriendelike groete. Saverio & Maggie

Reinette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Het lekker gerus en dit was baie netjies en skoon. Ons het WiFi gebruik maar kon nie stroomof iets aflaai nie want daar was net 10Gig beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Vriendelike diens, goeie ligging en baie privaatheid. Lieflike aandete op 31ste gehad. Lieflike geselskap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Saverio
Tata Farm Lodge
Thank you Anja and Martin for your nice comment. I'm looking forward to host you again. Kind regards.

Katherine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2024

Stay was pleasant. However the cabin was highly overpriced. We expect a lot more. Stay was pleasant. However the cabin was highly overpriced. We expect a lot more for that rate per night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Saverio
Tata Farm Lodge
Thank you, Katherine, for visiting Tata Farm and for your review. Tata Farm Lodge is marketed as a lodge where the hosts are ensured absolute privacy and exclusivity, which you requested before confirming your booking. We are thrilled that we were able to maintain our promise.

Sandra D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

The amazing hospitality. The owner of Tata Farm Saverio is a host of note, he went out of his way to make our stay perfect. The food was absolutely amazing, we had breakfast and made use of the lunch and dinner options, we were super spoiled! Nothing was too much for Saverio and his team, the main house was clean, everything we needed was in the house, the security is excellent, the garden is beautiful. We had a beautiful, stunning, amazing, fun-filled, blessed weekend. Saverio you and your team are superstars, we give you a 10/10 rating! And we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Saverio
Tata Farm Lodge
Thank you, Sandra, to have chosen Tata Farm as your gateway with your family. To host people like you is absolutely a real pleasure because you demonstrated appreciation for the lodge hospitality and given friendship to our team. You and your family arrived as clients and left as friends. I wished I had always clients as you and I rate you 10 out of 10, as well

Natasha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Baie lekker, rustig, mooi, skoon en die eienaars super vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Saverio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-weg, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArHES2MGhiI0BgyfUBPBic1SNY9ox7sbA9io23A4YbmFTi1Tz2s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 De Wagendrift Road Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.443241789605 28.469240237729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang