Tatenda Guesthouse
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 2 wasbakke. Die kamer is gemaklik gemeubileerd met Afrika-temas. Die kamer het 'n yskas, TV, DStv, tee-en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamer bied direkte toegang tot die pragtige tuin. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa, braaigeriewe en sondek met 'n uitsig oor die Sabie Riviervallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R95 per persoon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed met 'n en suite-badkamer, en is gmaklik gemeubileer met Afrika-temas. Daar is 'n yskas, TV met DStv, tee-en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamer bied direkte toegang tot die pragtige tuin. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa, braaigeriewe en sondek met 'n uitsig oor die Sabie Riviervallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R95 per persoon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 het 1 dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemaklik gemeubileer met Afrika-temas. Daar is 'n 'n yskas, TV. DStv, tee-en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamer bied direkte toegang tot die pragtige tuin. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa, braaigeriewe en sondek met 'n uitsig oor die Sabie Riviervallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R95 per persoon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 het 1 dubbelbed en 'n oop en suite-badkamer. Die kamer is gemaklik gemeubileer met Afrika-temas. Daar is 'n yskas, TV, DStv, tee-en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamer bied toegang tot die pragtige tuin deur die voorportaal. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa, braaigeriewe en sondek met 'n uitsig oor die Sabie Riviervallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R95 per persoon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 4 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemaklik gemeubileerd met Afrika-temas. Die kamer het 'n yskas, TV, DStv, tee-en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamer bied direkte toegang tot die pragtige tuin. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa, braaigeriewe en sondek met 'n uitsig oor die Sabie Riviervallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R95 per persoon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n ruim oopplan-leefarea en 'n toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer. Die eenheid het ook 'n stoep met stoepmeubels en 'n onderdakbraai-area. Daar is parkeerplek op die perseel, DStv en gratis WiFi. Dit het direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa, braaigeriewe en sondek met 'n uitsig oor die Sabie Riviervallei, ideaal vir 'n langnaweekwegbreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R95 per persoon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié houthuisie beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die houthuisie het sy eie dek en toegang tot die braai- en swembadgeriewe, lapa en 'n sondek met 'n uitsig oor die Sabie Riviervallei. WiFi en DStv is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hazyview val net buite die geïdentifiseerde malaria-area, maar dit is steeds 'n risiko. Sommige dokters verkies om pasiënte nie medikasie te laat neem nie, omdat dit die simptome van malaria kan versteek as jy dit kry, en ander glo weer in voorbehoud. Kontak asseblief jou praktisyn vir raad.
Gaste in selfsorg-eenhede kan ontbyt bestel teen 'n ekstra R95 per persoon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 303, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang