Tau Game Lodge
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madikwe Wildreservaat, Tussen Zeerust en, Gaborone, 2874, Noordwes
- Vanaf R18 846 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Op die verre noordelike grens van Suid-Afrika lê 'n pragtige area bekend as die Groot Marico en dis in hierdie asemrowende ligging, in die malaria-vrye Madikwe Wildreservaat waar die privaat eiendom, Tau Game Lodge, geleë is. Tau Game Lodge was in 1995 gebou en kyk uit oor 'n natuurlike watergat, wat 'n verskeidenheid wild aantrek, so ook die diverse plantegroei wat in vrugbare grond floreer. Die huis is sedertdien opgeknap en bied gemak en luuksheid, terwyl daar steeds 'n bosgevoel in en om die huis is.
Ons 30 luukse chalets is in U-formasie versprei aan albei kante van die huis, en bied uitstekende uitsigte van diere wat na die watergat kom vanaf die oewer aan die oorkant. Die huis het 'n 5-ster gradering en chalets is toegerus met lugversorging en dakwaaiers, mini-kroeë, tee- en koffiemaakgeriewe, en suite-badkamer met buitelugstort, en elkeen het 'n eie privaat dek wat jou toelaat om die bos in privaatheid te ervaar.
Die hoofhuis het 'n indrukwekkende ontvangsaal, 'n swembad, 'n eetkamer, sitarea en 'n kroeg (almal gedeeltelik buite). Ons moderne konfensiesentrum bied spesialis toerusting ontwerp met maklike inprop en speel opsies vir alle aanbiedinge.
Gesinne met kinders is welkom by Tau Wildreservaat. Alhoewel kinders onder 6 jaar nie toegelaat word om volwassenes op die standaard wildritte te vergesel nie, word 'n korter kinder-safari van ongeveer 'n uur aangebied en die Tau Cubz Club program is in plek vir hul vermaak.
Madikwe Wildreservaat is tans die land se vierde grootste wildreservaat, bestaande uit 75 000 ha, en geleë in die Noordwestelike Provinsie, spog met wildbesigtiging regdeur die jaar. Dit is een van die min reservate waar mens 'n verskeidenheid fauna kan sien. Teeltroppe olifante, wit en swartrenosters, leeus, jagluiperd, gevlekte en bruin hiëna, buffels, luiperds, sebra en die bedreigde wildehond, kameelperde en vlakvarke is onder die diere wat in die reservaat leef.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
R. Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Madikwe Wildreservaat, Tussen Zeerust en, Gaborone, 2874, Noordwes
- Gaste dink Tau Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Madikwe Wild Reservaat Noordwes
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madikwe Wildreservaat, Tussen Zeerust en, Gaborone, 2874, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang