Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tau Self-catering House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Sanet S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Bosbelewenis op sy beste. Fantastiese ligging! Huis is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Super and awesome, best short holiday ever. The place was just amazing. We had such a good time and we will be going back next year. We have decided to make this a yearly trip, and everything at Tau Self-catering House was just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette T
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons is beslis terug! Baie mooi, gerieflike en goed toegeruste huis. Uitsig van die bestes in Marloth. Kan beslis die huis aanbeveel vir meer as een gesin. Baie ruim en verskillende vertrekke om te kuier. Die daaglikse skoonmaakdienste was 'n baie groot pluspunt. Nelsie was so hulpvaardig en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Uitstekende wegbreuk plek. Baie netjies en goed uitgeleë. Het baie lekker hier. Uitstekende wegbreuk plek. Baie netjies en goed uitgeleë. Het baie lekker hier gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya V
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Lovely place to make memories. It was nice, the house was clean and neat. There were animals to see. A lot of space. Just had trouble with the WiFi, it didn't have a lot of signal and we had a little problem with the air conditioners the second night as they were not working, but further there were no problems. It's a lovely house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Ongelooflik rustig. Natuur en uitsig kry jy nie beter nie. Voorwaar 'n geskenk. Heerlike rustige naweek gehad. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julanie B
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Fantasties Goeie ligging, netjies, genoeg spasie. Baie lekker vakansiehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Familietyd. Ons was 'n groep van 7 en die huis was perfek. Dit was skoon en het al die geriewe gehad. Ons het elke dag verskeie diere gesien en was 'n wonderlike ervaring vir ons almal. Die caretaker was vriendelik en behulpsaam en huis word elke oggend skoon gemaak. Ons het 'n dag-trip geboek na Krugerwildtuin deur ons huis bespreking soos geadverteer word, maar sal dit definitief nie weer doen nie. Die voertuig is nie op standaard nie en band was deur geloop. Daar was geen toerusting om band te verander nie en my man moes inspring om band te verander. Boek eerder direk met SAN Parke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonnie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Dit was ongelooflik wonderlik, vriendelike personeel altyd beskikbaar, mooi skoon, gerieflik. Ons het my 80ste verjaarsdag by Tau gevier, met al die familie. Almal was so gerieflik met die slaapplek, vyfster, eetgerei baie goeie kwaliteit, die personeel is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Dit was die heerlikste tyd wat ons in die pragtige, gerieflike woning bevoorreg was om te kan spandeer. Ons gaan dit beslis weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Our stay at Tau was absolutely phenomenal. The only down side was a huge red ant problem all over the place. We were getting bitten quite a bit. Other then that we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R6 750
R 6 750 R 5 738
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 750
R 6 750 R 5 738
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3289, Marlothpark, 0174, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ec661cb743fdd9b87f38e6163e665e5a8a23154d1ecff1615d96720cde8c403938f8b266ef331e1d46ccc68d7b8a4faba32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 750 nouVanaf R5 738 per nag (plek vir 10) 41 5 1 5 3289 Seekoei Street Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.333938181671 31.809726152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang