Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tau Self-catering House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Tau Self-catering House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Megan W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W

Super and awesome, best short holiday ever.

The place was just amazing. We had such a good time and we will be going back next year. We have decided to make this a yearly trip, and everything at Tau Self-catering House was just amazing.

Elzette T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette T

Ons is beslis terug!

Baie mooi, gerieflike en goed toegeruste huis. Uitsig van die bestes in Marloth. Kan beslis die huis aanbeveel vir meer as een gesin. Baie ruim en verskillende vertrekke om te kuier. Die daaglikse skoonmaakdienste was 'n baie groot pluspunt. Nelsie was so hulpvaardig en baie vriendelik.

Antoinette T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette T

Ongelooflik rustig. Natuur en uitsig kry jy nie beter nie. Voorwaar 'n geskenk.

Heerlike rustige naweek gehad. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer besoek.

Tanya V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Lovely place to make memories.

It was nice, the house was clean and neat. There were animals to see. A lot of space. Just had trouble with the WiFi, it didn't have a lot of signal and we had a little problem with the air conditioners the second night as they were not working, but further there were no problems. It's a lovely house.

Julanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julanie B

Fantasties

Goeie ligging, netjies, genoeg spasie. Baie lekker vakansiehuis.

Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Familietyd.

Ons was 'n groep van 7 en die huis was perfek. Dit was skoon en het al die geriewe gehad. Ons het elke dag verskeie diere gesien en was 'n wonderlike ervaring vir ons almal. Die caretaker was vriendelik en behulpsaam en huis word elke oggend skoon gemaak. Ons het 'n dag-trip geboek na Krugerwildtuin deur ons huis bespreking soos geadverteer word, maar sal dit definitief nie weer doen nie. Die voertuig is nie op standaard nie en band was deur geloop. Daar was geen toerusting om band te verander nie en my man moes inspring om band te verander. Boek eerder direk met SAN Parke.

Tonnie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonnie S

Dit was ongelooflik wonderlik, vriendelike personeel altyd beskikbaar, mooi skoon, gerieflik.

Ons het my 80ste verjaarsdag by Tau gevier, met al die familie. Almal was so gerieflik met die slaapplek, vyfster, eetgerei baie goeie kwaliteit, die personeel is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Dit was die heerlikste tyd wat ons in die pragtige, gerieflike woning bevoorreg was om te kan spandeer. Ons gaan dit beslis weer doen.

Angela C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela C

Our stay at Tau was absolutely phenomenal.

The only down side was a huge red ant problem all over the place. We were getting bitten quite a bit. Other then that we will definitely be back.

Angela C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela C

Amazing as always.

It was the second visit to Tau Self-catering House and nothing has changed. It is absolutely perfect. Only a small problem with hot water in the main house, but overall excellent service from all the staff.

Philip M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Wonderlik om so naby baie wildtuindiere te wees en jy doen dit terwyl jy tee drink.

Vir my seun en sy vrou en twee dogters wat in VSA bly was dit nodig. Ook is dit naby die Wilde Krugertuin waar die kinders diere sien wat in die VSA nie moonlik is nie.

Martie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S

Fantasties!

Baie wild gesien vanaf die balkon. Goed toegeruste kombuis- en kuierarea.

Alwina P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alwina P

Lekker plek, alhoewel pad net baie besig is langs Tau Self-catering House. Daarom moet ek nee sê veral met kleinkinders.

Ons het sonder krag gewees vir 2 dae van ons verblyf en moes aansukkel met yskaste wat nie heeltemal koud was en geen WiFi. Die kragopwekker mag jy nie heeldag en nag gebruik het nie. Die dame wat toesig hou is dierbaar en haar beste probeer om te help. Ek voel ek moet vergoed word vir die ongerief.

Lindy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Beste vakansie huis!

Gerieflik, baie skoon en netjies. Vriendelike personeel, perfek geleë. Sien so uit na ons volgende vakansie daar!

Cheryl L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl L

Absolutely fantastic location.

Fantastic stay, we wish we could have stayed longer. Accommodation was superb, staff were friendly and helpful, we appreciated the air-con in the bedrooms. Upstairs deck offered great views and we sighted elephant, rhino, hippo, zebra and a number of antelope species. Giraffe roam around the house! We highly recommend this establishment.

Amanda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Fantastiese wegbreek saam met ’n familie van 9

Ons het dit vreeslik geniet. Die huis is pragtig en ten volle toegerus met meer as wat ons verwag het. Baie netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer kom.

Jacques V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Wonderlike belewenis.

Pragtige ruim kamers met badkamers. Eenheid is groot met volop toerusting asook kuierplek. Lieflike lapa en dekuitsig oor die Wildtuin. Elsie en die terreinpersoneel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Koot V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot V

Heerlik gekuier en ontspan.

Genoeg spasie en ruimte vir groot groep. Nelsie en span se diens en hulp was uitstekend. Uitsig op Krokodilrivier is bonus.

Burger N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burger N

Wonderlik!

Ons is vriendelike ontvang deur Nelsie. Alles was gereed en netjies vir ons aankoms. Sy en die ander 2 personeellede was altyd vriendelik en behulpsaam. Plek is goed toegerus, bied alles en nog meer as wat benodig word. Die uitsig op die Wiltuin is pragtig.

Victor G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor G

Clean. Great view and fully equipped for all our needs.

Everyone enjoyed themselves. The pool was clean. Excellent view of the river and managed to see some lions with their catch. The beds are comfortable and clean. We managed to watch some soccer on the Saturday night, which was great.

Megan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Baie lekker plek, beste ligging.

Baie dankie Abri, ons het baie lekket gebly, net een bekommernis was dat die DB bord oorverhit en hou 'n brand gevaar in, kon ruik hoe drade brand/smelt, sal beslis die woning aanbeveel by my vriende.

Gary G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary G

Goed uitgelê, goeie uitsig.

Baie lekker naweek gehad. Sal definitief weer gebruik maak van Tau.

Leigh-anne P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne P

Beautiful view.

We really enjoyed our stay and a very beautiful view.

Saneh J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saneh J

The best vacation ever.

Please go to this place, it’s beautiful. Thank you, Abri, for a comfortable home and thank you to Joseph the house keeper for a pleasant stay.

Manie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E

Baie goed geleë en uiters gerieflik.

Die geriewe was baie goed toegerus en die eenheid is presies wat ons gesoek het vir 'n naweekwegbreek saam met vriende.

Lois O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lois O

Fabulous house.

We thoroughly enjoyed our stay. A stunning house, very comfortable and good location. We will definitely book this house again. We were well taken care of by Nelsie.

Johan P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie netjies en skoon.

Sal die plek aanbeveel vir almal.

Eliouse D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliouse D

Sal beslis terug gaan.

Ons was 3 gesinne met ons 4 tieners en 2 kleintjies en ons het dit vreeslik geniet. Almal was behoorlik geakkommodeer en alles was baie gerieflik.

Paul S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S

Well located.

We just had a problem with the hot water. The gas geysers were problematic and need checking.

Tau Self-catering House se terugvoer

Hi Paul

Sorry about the geysers. We managed to resolve the problem as soon we were alerted to it.

We are glad that you otherwise enjoyed the house and the location on the River. Hope you saw the Lions that was around during the time of your stay.

Regards,
Abri

Tau Self-catering House
Yves V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yves V

Superb location with magnificent view on the Crocodile River.

Great house at a great location. The house is very good for a big family. We travelled together with another family that was located in the attached apartment. The comfort and cleanliness of this apartment was unfortunately a lot worse than the house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging met pragtige uitsig oor die Krokodilrivier.

Goeie huis op 'n goeie plek. Die huis is baie goed vir 'n groot familie. Ons het saam met 'n ander familie gereis wat in die aangehegde woonstel gebly het. Die gerief en skoonheid van hierdie woonstel was ongelukkig baie erger as die huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Laura S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laura S

Very nice place to stay.

Only negative point was that on the first night we ran out of gas and could only bath/shower the next morning which was not nice. Cleaning service and assistance was great, overall a very nice stay. Thanks.

Marelize R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize R

What a lovely stay at Tau.

Lovely house, big spaces, air-conditioned rooms were great. Great views of the Crocodile River and wildlife from the house.

Fiona B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B

Outstanding! Truly awesome.

Totally exceeded our expectations! The staff were fantastic. Location really awesome.

Carol D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Ligging was great. Die personeel wonderlik!

Ons was 9 mense en die huis is definitief toegerus om soveel mense te huisves sonder dat mense onder mekaar se voet die heeltyd is nie maar: 1. Die Swembad het aandag nodig - dit was silwerskoon maar die "marbalite" is besig om borrels te maak. Die waterval werk nie so dit het beslis aandag nodig. 2. Yskas-vrieskas moet na gekyk word, die "door seal" is los en daarom lek die vrieskas want die deur seel nie ordentlik nie. 3. Die elektriese bedrading moet na gekyk word.

Tau Self-catering House se terugvoer

Hi Carol

Dankie vir die terugvoer. Ons was reeds by die huis gewees om aandag te gee aan die probleme soos uitgewys. Die bedrading was beskadig tydens 'n storm net voor julle ingetrek het en is reeds herstel. Die sëel op die yskas is ook reeds herstel en die swembad is geskeduleer vir opknapping in Mei sodra die somer verby is. Hoop om julle weer te sien en alles sal dan verbeter wees.

Groete
Abri

Tau Self-catering House
Nicolette H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H

Great weekend.

The house was clean and neat. We had more than enough space. We saw hippo and elephant from the house. Only problem is that the fridge wasn't very cold and the power kept going off and we were told it happens often. We had no power from the Friday night till Saturday mid morning and due to that some of our food went off and had to be thrown away. Maybe need to invest in a generator. I would really recommend this place to anyone. I enjoyed my birthday weekend. Thank you to the staff who were very friendly.

Tau Self-catering House se terugvoer

Dear Nicolette,
Thank you for the review.
We do have a backup generator in place should we have extended power failures. The house is equipped with 2 fridge freezers as well a separate chest freezer.

Tau Self-catering House
Keith K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith K

Great house with awesome view over Kruger.

Spacious, clean, easy to find, pool, garden and fire all good!

Emma H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H

Absolutely stunning spot.

Tau is perfectly located, spacious, clean and has everything you need for a first class self catering bush holiday. It’s our second time here and we’ll definitely be back.

Daleen D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Dit was onbeskryflik mooi en rustig.

Was 'n heerlike wegkomkans en rus vir die siel.

Michael E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Great stay and beautiful house.

We had a great stay at Tau@Kruger. The staff was most helpful and friendly and the house was excellent and view magnificent. Thank you very much. I would recommend it to anyone and will be back in the future.

Philip W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W

Great setting, saw all Big 5 from the road (seekoei).

Staff very friendly and efficient. Accommodation comfortable and clean. Only problem we had was there was no gas for hot water on first night, had to get the staff to connect a full bottle which was on site. Shower door downstairs, off the passage needs to replaced as water spills onto floor and also needs towel rail to hang towel on. Had a great stay and a great holiday, would recommend them.

Tau Self-catering House se terugvoer

Dear Philip,
Thank you for the review.
We have replaced the shower door. Guests may call the staff at any time should there be any problems at the house. They are on site and available for all emergency's.

Tau Self-catering House
Vanaf R6 500
R6 500 R5 525
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R5 525
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3289, Marlothpark, 0174, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ec661cb743fdd9b87f38e6163e665e5a8a23154d1ecff1615d96720cde8c403938f8b266ef331e1d46ccc68d7b8a4faba32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R5 525 per nag (plek vir 10) 39 5 1 5 3289 Seekoei Street Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.333938181671 31.809726152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang