Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tava Lingwe Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ryno M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ongelooflik, rustig, waarde vir geld! Dit was ons eerste besoek aan Tava Lingwe, en vir seker nie ons laaste keer nie. Dries en Santie is ongelooflik. Die oord is goed onderhou en 'n heerlike wegbreek. Ons 4, sien julle sommer vinnig weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens. Verblyf was netjies, met genoeg benodigdhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vinnig, mooi, skoon. Baie lekker gewees, eintlik net oor geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies. Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Puik. Tava Lingwe is my gunsteling - Die eienaars is fantastiese mense en die plek is pragtig - ons sien julle weer binnekort vir ons 3de besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Tava Lingwe is 'n uitstekende kampplek. Ek sal dit baie sterk aanbeveel vir enige gesinne met jong kinders. Die atmosfeer is baie aangenaam en jy ontspan volkome. Verder is die restaurant en wildrit van uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Mooiste plekkie onder die son! Wow wow wow, dit is die heerlikste plekkie onder die son. Alles is puik. Dankie, ons kom beslis weer. Julle almal is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, netjies, veilig en lekker. Tava Lingwe is 'n pragtige vakansieplek. Dit het al die nodighede om 'n lekker vakansie te hou en gee jou terselfdetyd die gevoel van in die bosveld te wees. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek. Kinders kan lekker swem en fietsry. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker en rustig gewees. Sal definitief weer soontoe gaan. Dit was regtig baie lekker gewees, baie rustig. Alles is netjies en skoon, lekker baie plek vir kinders om met hulle fietse te ry. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Huisies is netjies, skoon en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik! Tava Lingwe is ons nuwe wegbreek plekkie, sal nie makliker weer iewers anders gaan nie. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 340 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59 tussen Viljoenskroon en Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e75c738f7583f999198a11d8597ce026ad4a6ab02f0bb347612d49acde96ebdf8f8bf9bb53e7efec0091039db59a72b5230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 R59 between Viljoenskroon and Vredefort Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.078802702989 27.156190362901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang