Tava Lingwe Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ryno M - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflik, rustig, waarde vir geld!
Maritza N - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Wiehan S - Mei 2024
Algehele gradering
Vinnig, mooi, skoon.
Wim D - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
Johannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Salome V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooiste plekkie onder die son!
Chanel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies, veilig en lekker.
Gerda S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees. Sal definitief weer soontoe gaan.
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Puik!
Karin V - Jan 2024
Algehele gradering
Die moeite werd en sal almal aanbeveel om daar te gaan bly.
Karlen P - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lekker rustige naweek net so voor die besige werksweek begin.
Sally S - Jan 2024
Algehele gradering
An affordable relaxing break away.
Marius S - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike omgee ontvangs, onberispelik netjiese kampterrein en ablusie.
Vida W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Joanne B - Jul 2024
Algehele gradering
Ons sal vir seker weer kom kuier.
Elana C - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing place and stay.
Marette T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Morne H - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker plek sal weer terugkom.
Catharine H - Sep 2024
Algehele gradering
Excellent.
Cecile E - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plek.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
George V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Dániel L - Nov 2023
Algehele gradering
Lekkerste ontbyt, baie lekker wildritte, goeie eienaar wat na hulle gaste omsien.
Annemarie C - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies.
Dewald D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie baie goeie diens.
Anastasia O - Okt 2023
Algehele gradering
A place that is even better in real life and more beautiful than the photos than what is advertised on the web.
Marwaan D - Sep 2023
Algehele gradering
It is a beautiful getaway and highly recommended.
Quintus D - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Yolanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Ideale wegbreek vir 'n naweek.
Helena V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, lodge baie skoon en netjies, flinke diens. Sal hom definitief aanbeveel.
Rina R - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Christiaan E - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, uitstekend.
Elfreda V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en stil plek.
Lollie O - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome plek.
N.j.meyer M - Jul 2022
Algehele gradering
Vervrissend, sorgvry en uitstekend.
Cinta B - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese, goed geleë blyplek.
Rene C - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier, gerus, geëet.
Melouise O - Des 2022
Algehele gradering
Awesome, awesome, awesome.
Carina D - Sep 2022
Algehele gradering
Tented accomodation was practical and ideal for a week stay - not having to bring a lot of camping gear. Well fitted out.
Kyra B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese perseel en vriendelike mense. Gesellig en het baie lekker gekuier. Baie aktiwiteite om te doen en smaaklike kos by die restaurant.
Sharlinn J - Aug 2021
Algehele gradering
This is literally a world away and it is absolutely worth it!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is letterlik wêrelde weg en is absoluut die moeite werd!
Nie net is dit waarde vir geld nie, maar dit is amazing. Hulle dink aan alles vir jou. Van skottelgoedseep tot 'n skoppie en besem en 'n snybord. Ek sal graag weer daar bly aangesien dit amazing was. Ek was mal daaroor! Jy kry nie beter as dit nie, moet ek sê. Ek was so hartseer toe ek moes gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beth B - Okt 2021
Algehele gradering
Tydjie daar geniet.
Marius V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie awesome en is baie vriendelik.
Naomi C - Okt 2020
Algehele gradering
Tava Lingwe is nog een van die kosbaarste juwele in die Vrystaat.
Lees meerRene K - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Beste verblyf wat ons nog ooit gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Rustige, skoon en netjiese oord waar 'n mens een word met die natuur.
Jacqueline F - Jan 2019
Algehele gradering
Great, safe getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie, veilige wegbreek.
Dit was 'n goeie, veilige, gesinsvriendelike wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Camp site with chalets.
Lees meerHerman M - Apr 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek.
Eniel B - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Casper K - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Hilda K - Aug 2018
Algehele gradering
The place is neat, breakfast and dinner delicious. The rooms are clean too.
Susan G - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Monique B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjiese plek.
Jaun V - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerLucian C - Feb 2018
Algehele gradering
Besonders!
Christian P - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvry en rustigheid.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Simon D - Des 2018
Algehele gradering
The food is very tasty and the chalet is very warm and taste full decorated.
Alli H - Sep 2017
Algehele gradering
Sal vir ewig die bye in my voorgestelde kamer dankbaar wees!
Tava Lingwe Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
- Kapasiteit: 340 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R59 tussen Viljoenskroon en Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang