Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tava Lingwe Game Lodge

  • Kapasiteit: 340 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59 tussen Viljoenskroon en Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tava Lingwe Game Lodge is 35 km buite Parys op die R59, net 150 km van Johannesburg af, op 'n 170 hektaar wildsplaas geleë.

Dié lodge het 15 eenhede wat geskik is 50 gaste. Hierdie eenhede sluit die Chalets met slaapplek vir 4, Chalets met slaapplek vir 6, Tente met slaapplek vir 2, Tente met slaapplek vir 4, Wittebroodsuite, Huisies en Chalets met slaapplek vir 2. Die chalets het gerieflike beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort of beide. Elke eenheid het ook elk hul eie ingang.

Daar is ook 75 ruim kampeerstaanplekke op pragtige grasperke. Elke staanplek het elektrisiteit en bied toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok wat baie netjies is en gereeld skoongemaak word. Sommige ablusieblokke het ook gesinsbadkamers.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, konferensiegeriewe en 'n restaurant in. Gaste is ook welkom om aan aktiwiteite soos voëlkyk, wildkyk, wildritte en swem deelneem. Die lodge het ook minigholf, 'n pooltafel, skaak en tafeltennis.

Verder kan gaste nabygeleë aktiwiteite soos perdry, visvang, baarsvang, hengel, forelvang en bergfietsry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Ons was bederf deur Tava Lingwe. Heerlik gerus en gebly!
Okt 2024
Annelize P
Gesin met tieners
5.0
Uitsonderlik lekker. Dit was 'n besondere lekker naweek ten spyte van die koue. Sal graag weer wil kom.
Sep 2024
Ryno M
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik, rustig, waarde vir geld! Dit was ons eerste besoek aan Tava Lingwe, en vir seker nie ons laaste keer nie. Dries en Santie is ongelooflik....
Sien meer
Jul 2024
Maritza N
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Verblyf was netjies, met genoeg benodigdhede.
Jun 2024
Wiehan S
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnig, mooi, skoon. Baie lekker gewees, eintlik net oor geslaap.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R59 tussen Viljoenskroon en Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Tava Lingwe Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 340 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59 tussen Viljoenskroon en Vredefort, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e75c738f7583f999198a11d8597ce026ad4a6ab02f0bb347612d49acde96ebdf8f8bf9bb53e7efec0091039db59a72b5230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 R59 between Viljoenskroon and Vredefort Vredefort 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.078802702989 27.156190362901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang