Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tavistock Country Home

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tavistock Country Home is in die pragtige Hexriviervallei tussen die mooiste berge op 'n tafeldruiweplaas geleë. Dis slegs ’n 1 uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad ’n ideale oornagplek.

Die verblyf is omring deur pragtige berge. Geniet die rustigheid van die plaaslewe regdeur die jaar. Gaste kan ook gerus die Aquila Wildreservaat en spa met die Groot 5 besoek, slegs 30 minute se ry ver.

Die gastehuis beskik oor 4 luukse en privaat kamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde kamer het n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir nog 2 persone.

Die selfsorgeenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en gratis WiFi. Dis ideaal vir gaste wat moet werk gedurende hul verblyf of diegene wat hulle ervarings op sosiale media wil deel. Die gastehuis het 'n groot swembad, 'n pooltafel en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Augusta B
Besigheidsreis
5.0
Uitmuntende verblyf, ek het gevoel soos 'n prinses. Van die eerste oomblik af was dit fantasties. Die verwelkoming, pragtige omgewing. Luuks, netjies,...
Sien meer
Des 2024
Marié S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het oorgeslaap na 'n funksie en Helene het ons hartlik ontvang. Die kamers was prentjiemooi en so ook die ligging van die gastehuis. Alles was bai...
Sien meer
Mrt 2024
Leilaa P
Saam met lewensmaat
5.0
"Absoluut fantasties" broer en skoonsuster se woorde. Ek en my man het die plekkie bespreek vir die huweliksherdenking van my broer en skoonsuster. On...
Sien meer
Mrt 2024
Janke V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige gerieflike akkommodasie. Ideale verblyf vir ons behoeftes. Alles baie netjies en skoon en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die lugversorging...
Sien meer
Nov 2023
Klaus S
Saam met vriende
4.8
Overall an absolute positive overnight stay, highly recommended. Absolute good value for money, very quiet, excellently equipped rooms,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tavistock Country Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock Plaas, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031a83454bd15516a1696ed3ee591c2c502ad3935dd785ecf994e6b1bb33579836db6da7ad99e54d3763df50b3b4839633c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Tavistock Farm De Doorns 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475655546986 19.635732765234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang