Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taylor Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Adél R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Everything was perfect. You won't be disappointed. Very nice and neat. The host is wonderful. Modern, near, beautiful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvrou was so vriendelik en hulpvaardig! Sal beslis weer daar bespreek. Sal dit beslis aanbeveel! Lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Taylor Cottage
Thank you kindly. Welcome anytime. Tracey

Ryan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Was baie aangenaam en sal Taylor Cottage aanbeveel. Taylor Cottage was 'n baie mooi plek en die eienaar is baie oulik. Sy het baie mooi na ons gekyk en verseker gemaak ons het alles wat ons benodig. Die plekkie was mooi skoon en is regtig baie mooi. Sal dit aanbeveel vir iemand wat na Pie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracey
Taylor Cottage
Thank you for staying at Taylor Cottage. Welcome anytime.

Fathima G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Awesome. Neat and friendly hosts. Definitely would book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Taylor Cottage
Thank you kindly.

Donovan M
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Well appointed accommodation and a friendly host. Tracey was an exceptional host and the cottage did not disappoint. It was well appointed and exceptionally clean, with all the comforts of home at hand. Tracey kept a clear line of communication open and was always available if we had any requests. Would definitely return, should we be in the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Taylor Cottage
We appreciate your positive review & look forward to hosting you on your next visit to Maritzburg. Wayne & Tracey Beaumont

Wilna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Stunning. Ons verblyf was die beste! Die cottage is stylvol! Tracy het ons welkom laat voel met ons aankoms! Dit is die beste akkommodasie in PMB!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Taylor Cottage
Baie dankie. Dit was net 'n plesier!

Santie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Pragtige, lieflike eienaar en baie skoon en knus huisie! Ek sal weer besoek! Baie hartlik welkom deur die eienaar, Tracey. Ons het laat aangekom en sy was so lieflik om die kothuis oop te maak en die ketel te kook voordat ons aangekom het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
Taylor Cottage
Thank you so much for the lovely review, Santie. We appreciate it. You are most welcome anytime at Taylor Cottage or at Surf n Sea if needing a neat place in Durban. All the best.

Dirko V
Kort verblyf
4.8
Jun 2019

Baie gerieflik en netjies. Heerlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracey
Taylor Cottage
Thankyou! I Always appreciate seeing a positive review. Its really a pleasure to be a good host.

Dana M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2019

A boon to be visted again! Amy and I loved staying at Taylor Cottage. The decor was tasteful, comfortable and inviting. Tracey was very attentive to our needs, providing what we requested, and kept us in-the-know regardsing the loadshedding schedule (Eish!). If you are looking for a haven, this is the place to be!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tracey
Taylor Cottage
Thank you so much Dana. It was a pleasure having You & Amy to stay @ Taylor Cottage. I appreciate the lovely review. Have a super year ahead! Love Trace

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R980
R980 R784
per nag (plek vir 3)
Vanaf R980
R980 R784
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taylorweg 10, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxG8iamEDWqlFvhcNh40FpJkHXgQa6q1tbqs5VZhJtVXPQjbHvH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R784 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 10 Taylor Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -29.611252989497 30.40429254418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang