Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TC's on Lynnwoord Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Joan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Good location and friendly staff. In a very good place for Pretoria. Staff are friendly and helpful and accommodation was clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Sal nooit weer ander plek slaap. Hulle is tops en bekostigbaar. Kyk dalk net na LED liggies i.p.v. kerse vir loadshedding. Andersins puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
1 nag
4.8
Apr 2023

Skoon, vriendelik en gasvry. Ek het onlangs by TC se gastehuis in Lynnwood, Pretoria gebly en ek was uiters tevrede met my ervaring. Die personeel was vriendelik en tegemoetkomend van die oomblik dat ek aangekom het, wat my dadelik tuis laat voel het. Die kamer was skoon en gerieflik, met al die nodige geriewe beskikbaar. Die gastehuis het ook 'n lieflike tuin en buite-area gehad, wat perfek was om te ontspan na 'n lang dag. Oor die algemeen sal ek TC se gastehuis sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n gerieflike en aangename verblyf in Lynnwood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorinda D
1 nag Besigheidsreis
2.8
Apr 2024

Gemiddeld. Sien sterre. Personeel is nie vriendelik en behulpsaam nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Venessa C
1 nag Besigheidsreis
1.4
Jan 2024

Valse advertising. Slegste ondervinding, valse advertensie. Eienaar onbeskof. Passop vir die instansie, nie op standaard nie. Veral die ontbyt. Geriewe buite werking.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Heidel J
1 nag
4.4
Aug 2023

Baie skoon en baie aangename akkommodasie. Goeie waarde vir geld! Heerlike ontbyt, skoon kamers en vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie D
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2023

Baie lekker gebly en geslaap. Aandag moet asseblief gegee word aan kamerskuifdeur, hy haak uit sy spore uit as mens dit oop- en toeskuif. Kort asseblief aandag, ons het baie gesukkel en moes die deur die hele tyd optel om in spore te sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernadette A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Hannie made us feel at home. Spacious comfortable rooms, great breakfast. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie huislik en gemaklik. Uitstekende huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Goed. Goeie diens en lekker ontbyt. Baie mooi plek. Geyser of kraan by bad baie moeilik om regte temperatuur te kry. Stort werk beter. Stof by die spieëlkas, veral op die stoel. Vermoed dis omdat daai skuifdeur oopstaan vir vars lug. Net dalk seker maak dat hulle daar afstof. Slegs twee sakkie koffies gewees, mens kort ten minste so 6, m.a.w. drie per persoon. Baie gawe mense. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551921a155d4048155a2d916ae6e4c26d7ec443cd4d4da0f62bcdd2feace4818574cb7f2e65f53c48f65b439789f11475185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 1) 19 5 1 5 254 Lizjohn Street East Lynnwood Ridge 0002 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.7676437 28.2979301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang