TC's on Lynnwoord Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
TC's on Lynnwoord Guesthouse is gerieflike verblyf wat gemaklik sentraal in Lynnwood Ridge in Pretoria geleë is.
Verblyf word gebied in 'n mengsel van standaard- en luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elk van hierdie kamers is uniek gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, verwarmers, 'n TV met sekere kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.
Ontbyt word ingesluit en aandete kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Die instansie spog ook met 'n haar- en naelsalon op die perseel, 'n swembad, braaigeriewe, 'n pizza-oond en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lume Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink TC's on Lynnwoord Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng