Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TC's on Lynnwoord Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

TC's on Lynnwood Guesthouse is sentraal geleë en gerieflike verblyf in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos.

Verblyf is beskikbaar in 'n unieke mengsel van Standaard- en Luukse-kamers, wat elkeen 2 volwassenes kan akkommodeer, en elkeen is individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, verwarmers, 'n TV met 'n verskeidenheid plaaslike kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt is by die kamertarief ingesluit, terwyl aandete op versoek gereël kan word. Die fasiliteite sluit 'n haar- en naelsalon op die perseel, 'n swembad, braaigeriewe en 'n pizza-oond, en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Joan P
Saam met lewensmaat
5.0
Good location and friendly staff. In a very good place for Pretoria. Staff are friendly and helpful and accommodation was clean and tid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Elize C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal nooit weer ander plek slaap. Hulle is tops en bekostigbaar. Kyk dalk net na LED liggies i.p.v. kerse vir loadshedding. Andersins puik.
Mrt 2023
Werner G
4.8
Skoon, vriendelik en gasvry. Ek het onlangs by TC se gastehuis in Lynnwood, Pretoria gebly en ek was uiters tevrede met my ervaring. Die personeel was...
Sien meer
Apr 2023
Heidel J
4.4
Baie skoon en baie aangename akkommodasie. Goeie waarde vir geld! Heerlike ontbyt, skoon kamers en vriendelike staf.
Aug 2023
Tobie D
Saam met vriende
4.0
Baie lekker gebly en geslaap. Aandag moet asseblief gegee word aan kamerskuifdeur, hy haak uit sy spore uit as mens dit oop- en toeskuif. Kort assebli...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink TC's on Lynnwoord Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551921a155d4048155a2d916ae6e4c26d7ec443cd4d4da0f62bcdd2feace4818574cb7f2e65f53c48f65b439789f11475185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 1) 19 5 1 5 254 Lizjohn Street East Lynnwood Ridge 0002 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.7676437 28.2979301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang