Te Moi
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Mary S - Sep 2024
Algehele gradering
Ek het veilig en baie rustig gebly. Alles was ook gerieflik.
Lané V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie rustig en knus.
Wessel V - Jul 2024
Algehele gradering
Feels like a home away from home.
Leswill L - Mei 2024
Algehele gradering
Safe, comfortable and without noise.
Lees meerKaylen M - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en geskik vir twee. Sal baie graag weer dit wil bespreek.
Tessa B - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Yvonne S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
George W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Pierré D - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir wat jy betaal.
Maruschka R - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, afgesonder.
Delete D - Feb 2024
Algehele gradering
Very good value for money.
Melanie V - Jul 2024
Algehele gradering
Het lekker gekuier.
Catharine J - Apr 2024
Algehele gradering
So-so.
Anastasia H - Jun 2024
Algehele gradering
Was orite gewees.
Pieter E - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lineese V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf.
Jana V - Okt 2023
Algehele gradering
Trou verblyf.
Leswill L - Sep 2023
Algehele gradering
Safe and the location is perfect.
Leswill L - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant. Safe and comfortable.
Leswill L - Aug 2023
Algehele gradering
Safe and most comfortable stay.
Shuneen B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker by die Te Moi, alles was gerieflik en ook veilig.
Te Moi se terugvoer
Beste Shuneen, baie dankie vir jou mooi resensie. So uit jou hart uit, nes jy is. Kom kuier gou weer. Groete,
Leswill L - Mei 2023
Algehele gradering
Safe. comfortable. Relaxing.
Bronwyn K - Mei 2023
Algehele gradering
Ek sal dit aan enige paartjie aanbeveel.
Carlo R - Apr 2023
Algehele gradering
Het alles wat jy benodig.
Cézanne J - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Daleen L - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, alles was baie mooi skoon en netjies en voel ons het baie goeie waarde vir geld gekry. Baie dankie!
Lees meerAnchen N - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker.
Jo-ann V - Feb 2023
Algehele gradering
My parents were very satisfied with the cottage.
Marléne B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees.
Linde L - Feb 2023
Algehele gradering
Oulik met alles wat jy nodig het.
Leswill L - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Te Moi se terugvoer
Lovely having you as our guest. You have so much respect for our little gem.
Leswill L - Jan 2023
Algehele gradering
Spacious, comfortable and safe.
Lourens S - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, perfek vir oornag.
Pieter E - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en privaat, skoon en netjies, heerlik gebly.
Linde L - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklike oorslaap voor skoolsport.
Anneen U - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik warm oorgeslaap. Die gemaklike bed was beslis die lekkerste deel.
Philip D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Lees meerSamantha M - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese, modern versierde oornagverblyf wat in al jou behoeftes voldoen.
Shereen S - Okt 2023
Algehele gradering
Cosy, just right. Loved it.
Henna K - Jan 2023
Algehele gradering
Die plek is nie geskik soos ons gevra het nie.
Branden B - Jul 2023
Algehele gradering
Genotvol en baie lekker gerus. Plekkie is baie koud.
Natasha A - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker om te oornag.
Mareli M - Feb 2023
Algehele gradering
Ontevrede.
Lees meerAnzea L - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Jorina B - Des 2023
Algehele gradering
Sal nie weer van die plek gebruik maak nie.
Lees meerTe Moi se terugvoer
Liewe Jorina,
Baie dankie vir jou kompliment oor ons amazing stort.
Ek wil jou net graag terug vat na die advertensie- self-catering. Dit beteken jy moet self jou seep ens. bring. Ons adverteer ook dat daar geen WiFi is. Dankie vir die idee van kussings vir buite, ek sal dit aandag gee. Die linne is redelik nuut maar ek sal dit aandag gee. Die plekkie is open plan met die moderne gevoel van geen bedkassies.
Ons vra omverskoning vir die huurder, sal dit aanspreek.
Vriendelike groete,
Johan
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Joop L - Des 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Te Moi se terugvoer
Lees asb die advertensie behoorlik, dit sê duidelik geen WiFi en oop parkering.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
John R - Jul 2023
Algehele gradering
Pateties om die minste te sê. Mens kry hier werklik waarvoor jy betaal - min vir min.
Niela V - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek, maar nie skoon nie.
Adri V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Te Moi se terugvoer
Goeie dag Adri
Hoop dit gaan goed met jou.
Ons was geskok om jou resensie te lees.
Ons ander skoonmaker wat net in die week werk het Saterdag die 25ste skoon gemaak.
Julle het 5 nagte in ons eenheid geslaap, plaas dat jy ons al in kennis gestel het die eerste dag.
Ons is besig om ernstig die saak met die skoonmaker te bespreek.
Nogmaals jammer oor die ongerief.
Groete en sterkte
Liza en Johan
Yolandie B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Leswill L - Des 2022
Algehele gradering
Luxury. Space. Quiet. Peaceful.
Meisie V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en ideaal vir ons besoek aan die Paarl.
Chane W - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful space with more than expected!
Te Moi se terugvoer
Chané, you are welcome anytime.
Pamella T - Okt 2022
Algehele gradering
Te mooi.
Chanell M - Aug 2022
Algehele gradering
Ontspannend, rustig.
Jacqui V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
Jeandre V - Feb 2022
Algehele gradering
Great place to stay. Very clean and cosy.
Bradley S - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Faren R - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Emily S - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het net 'n oornagplek gesoek. Dit was baie lekker en baie netjies en skoon.
Zelda M - Apr 2022
Algehele gradering
Algehele goeie ervaring.
Liana H - Feb 2022
Algehele gradering
Quaint little cottage.
Te Moi se terugvoer
Baie dankie Liana, kom kuier gou weer.
Celine D - Des 2022
Algehele gradering
Lovely and cozy, perfect for a couple and great value for money.
Gretchen F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en pragtige plekkie.
Marisca J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Linda Louise H - Mrt 2022
Algehele gradering
An enjoyable stay.
Louise H - Jul 2022
Algehele gradering
'n Gerieflike plek om te oornag as jy op 'n sakereis is.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Lise Y - Des 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir gasvryheid!
Te Moi se terugvoer
Hallo Lise, Jammer dat julle onrustig was. Ons het nog nooit insidente gehad nie.
Dankie
William S - Mei 2022
Algehele gradering
Goed geprys.
Sterna M - Okt 2022
Algehele gradering
Voldoende.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Boshoff S - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plekkie is rêrig baie klein, net genoeg vir oorslaap - kom laat in, slaap, en vertrek weer.
Celeste E - Mei 2022
Algehele gradering
2 nagte van hel.
Lees meerTinus N - Jul 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was teleurstellend.
Lees meerTe Moi se terugvoer
Tinus, in die eerste plek het ek omverskoning gevra oor die nat kol op die bank. Dit was vorige gaste wat dit moes doen. Het selfs een nag gratis aangebied vir jou. Dit is glad nie waar dat die parkeering op die sypaadjie is nie, maar wel op ‘n veilige parkeering buite.
Loretta G - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was nie wat ek verwag het nie.
Te Moi se terugvoer
Loretta, die area is baie veilig.
Ons parkeer ons voertuie buite en het selfs ‘n motorhuis. So ons is baie gerus oor die area.
Die uitleg van die eenheid bevestig 'n slaapbank en 'n koningin-grootte bed.
Lucille A - Des 2021
Algehele gradering
Beste keuse ooit. Baie netjies en baie gemaklik en veilig.
Charmaine G - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Sonette V - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik, ontspannend, gasvry.
Hannes V - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Jeneveve D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Koos R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies! Die reëlings wat getref was omdat ons eers laat daar aangekom het was ook uitstekend.
Luchelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Vakansie
Jolene S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie pragtige en netjiese woning.
Mpho O - Jun 2021
Algehele gradering
Billike prys vir 'n gemaklike verblyf.
Gerry J - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely place.
Pellie B - Jun 2021
Algehele gradering
Ons moes 2 dae in die Paarl wees.
Te Moi se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gou weer.
Marita V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie met alles wat jy nodig het.
Philip F - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, ruim. Alles wat jy nodig het, gerieflik byderhand.
Shireen C - Nov 2021
Algehele gradering
Had an overnight stay, but was disappointed with partial kitchen layout.
Cecile S - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met Te Moi. Die eenheid is oulik uitgelê met mooi dekor. Alles is baie smaakvol. Ons het heerlik geslaap.
Hidonique R - Jul 2021
Algehele gradering
Persoonlike aandag van personeel is baie goed.
Jolandi H - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer en groot badkamer.
Gerla A - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyed my stay and would come back.
Issie L - Nov 2021
Algehele gradering
Voldoende.
Rian S - Aug 2021
Algehele gradering
Gasheer en -vrou is baie vriendelik.
Hendrik V - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en dis al.
Karen J - Apr 2021
Algehele gradering
Ongekkig sal ek dit nie aanbeveel nie.
Lees meerRonell B - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, baie rustig.
Alzaan J - Aug 2020
Algehele gradering
Goed
Elmarecia V - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Te Moi se terugvoer
Julle moet gou weer kom kuier hoor!!
Elrich H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige plek en mooi.
Marinda G - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtig.
Jade M - Sep 2020
Algehele gradering
Beste naweek ooit!
Johan D - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Veronize R - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker ligging en baie veilig.
Heinrich W - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en baie wyn proe
Bradley K - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Mandre V - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Te Moi se terugvoer
Baie dankie, jy maak my dag 😍
Valdez P - Jan 2020
Algehele gradering
Stil, rustig en mooi gebied.
Ronel L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike en professionele ontvangs. Perfek gewees vir ons behoeftes.
Lees meerAmanda S - Jan 2020
Algehele gradering
Stil, rustig, weg van verkeer.
Vyon A - Okt 2020
Algehele gradering
Just what I expected peaceful and quiet.
Marina V - Des 2020
Algehele gradering
Net te petite vir 'n naweek.
Ruby S - Feb 2020
Algehele gradering
Dit is nie wat die foto's wys nie. Baie bedompig en geen lugreëling nie.
Te Moi se terugvoer
Ruby, gelukkig is my ander reviews van selfsprekend.
Jammer vir die ongerief, maar julle het vir die giedkoper kamer betaal
Dankie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Alta V - Mrt 2020
Algehele gradering
Kamer mooi, maar ...
Ashlyne D - Des 2019
Algehele gradering
Great place for a private getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is 'n wonderlike plek vir 'n privaat wegbreek.
Ons verblyf hier baie geniet (die plek was netjies). Het ook baie privaatheid gehad!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vanessa S - Okt 2019
Algehele gradering
Comfortable, private, all I needed for my one night stay.
Bertus L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflike verblyf, maklik om te kry.
Adri B - Sep 2019
Algehele gradering
Die verblyf en gashere was voorwaar fantasties. Ons het baie, baie lekker gebly. Dankie.
Nicole M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik en regtig die moeite werd, sal definitief weer gaan.
Te Moi se terugvoer
Dankie Nicole,
Dit maak my hart bly om die kommentaar te kry, Julle is baie netjiese en vriendelike gaste en moet weer kom kuier.
Liefde,
Maria
Gerhard C - Jun 2019
Algehele gradering
Regtig erg lekker! Geen ander antwoord nie.
Te Moi se terugvoer
Dit maak my hart bly, om gelukkige gaste te he.
Mooi bly
Maria
Wanitah P - Jun 2019
Algehele gradering
The stay was amazing.
Alet R - Jun 2019
Algehele gradering
Het aan alles voldoen wat benodig was.
Alet L - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie, mooi moderne smaak saam die oud, en baie vriendelike diens! Sal dit sterk aanbeveel!
Nichole J - Feb 2019
Algehele gradering
Dis 'n lekker plekkie vir wegbreek.
Hanneri B - Jun 2019
Algehele gradering
Salig en rustig.
Te Moi se terugvoer
Baie dankie, julle is 2 wonderlike gaste! Julle is altyd welkom om weer te kom.
Ilze P - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige veilige verblyf!
Marcum E - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelikste diens.
Te Moi se terugvoer
Baie oulike gesin en baie netjiese gaste.
Wessel M - Jul 2019
Algehele gradering
Alles was puik.
Te Moi se terugvoer
Baie dankie, julle was wonderlike gaste en is enige tyd welkom terug!
Ilze S - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters behulpsaam, baie netjies en skoon.
Lees meerTe Moi se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, die skoonmaak fooi is baie duidelik op my profiel en op die gaste se kwotasies.
Lekker dag,
Maria
Jan B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjiese akkommodasie.
Sergio S - Apr 2019
Algehele gradering
Vreugde.
Te Moi se terugvoer
Two amazing people.
Noelene R - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was “average”.
Te Moi se terugvoer
Beste Noelene,
Jammer oor die badkamer deur. Ons het gedink die oopplan badkamer skep meer ruimte en dit is ook die mode op die oomblik. Ons sal dit dadelik regstel.
Lekker dag vir jou verder.
Groete,
Maria
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang