Te Moi
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Te Moi is in die prentjiemooi Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Dis ook naby die Cure Dagkliniek en die gewilde Kronenburg Landoged.
Hierdie kothuis bied verblyf aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n enkelslaapbank. Ander geriewe in die kamer sluit ’n stort, lugversorging, ’n sitarea en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het ook ’n TV, DStv met beperkte kanate, ’n buite braai-area en ’n privaat tuin.
Die Paarl is bekend vir sy prag, uitstekende wynplase, koffiewinkels, argitektuur en vrugte. Besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taal Monument, Spice Route, Butterfly World, Paarl Mountain Reserve, Boschenmeer Gholflandgoed, Pearl Valley, Val De Vie Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark, Le Bonheur Krokodilplaas en die gewilde Babelonstoren in.
Hierdie instansie is naby Franschhoek vir die Bastille-fees in Julie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
- Gaste dink Te Moi het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang