Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Te Moi

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Te Moi is in die prentjiemooi dorpie Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Dit is binne maklike bereik van die Cure Day Clinic en die Kronenburg Landgoed.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n TV, slegs DStv-kanale, buitebraai-area en privaat tuin.

Paarl is bekend vir sy skilderagtige plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, nuwerwetse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteverbouing-erfenis. Besienswaardighede sluit in die Afrikaanse Taalmonument, Spice Route, Butterfly World, Paarl Mountain Reserve, Boschenmeer, Pearl Valley en Val De Vie Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas en die gewilde Babelonstoren.

Ons is ook naby Franschhoek vir die Bastille-fees in Julie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 138 resensies vir Te Moi
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Gaste dink Te Moi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Paarl, 7623, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212d08fad28f70a5c74c95dd5e8e671b38cfe22cea631609e841de4e340ef9d486b63e722ac966f92d6732c11752325902a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 138 5 1 5 39 Retief Street Paarl 7623 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.70061 18.96508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang