Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Te Waterkant 10

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastiese kuier in 'n netjiese plek - het tuis gevoel. Die ligging is perfek met 'n see-uitsig en toegeboude stoep wat somer en winter gebruik kan word. Baie netjies, mooi meubels wat 'n kalmte oor jou bring. Ook groot genoeg vir 2 pare. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Eenheid lyk nog mooier as op foto's. Hierdie is 'n pragtige eenheid met als wat jy nodig het. Hul sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Ons kon nie die TV instel nie, "no signal" of WiFi. Swemstrand regvoor Te Waterkant. Seeuitsig is soos op die webld foto. Lekker ruim woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allan R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Pleasant stay, comfortable and view of the ocean absolutely gorgeous. First time stay in Mossel Bay and the accommodation was really neat and comfortable. The view was fantastic and located on the beach. Really pleasurable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach-boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf33f53b4de410dea0d833c0e683dd4c4f0ebe8868c0f523c1392dcfdd316c83ab5ffccf58710c7a896363df74f63037835f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Boulevard Diaz Strand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -34.161045804006 22.109572291374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang