Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Te Waterkant 10

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Te Waterkant 10
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Fantastiese kuier in 'n netjiese plek - het tuis gevoel.

Die ligging is perfek met 'n see-uitsig en toegeboude stoep wat somer en winter gebruik kan word. Baie netjies, mooi meubels wat 'n kalmte oor jou bring. Ook groot genoeg vir 2 pare. Sal beslis weer gaan.

Petra B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B

Eenheid lyk nog mooier as op foto's.

Hierdie is 'n pragtige eenheid met als wat jy nodig het. Hul sien ons beslis weer.

Sophia H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia H

Ons kon nie die TV instel nie, "no signal" of WiFi.

Swemstrand regvoor Te Waterkant. Seeuitsig is soos op die webld foto. Lekker ruim woonstel.

Allan R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan R

Pleasant stay, comfortable and view of the ocean absolutely gorgeous.

First time stay in Mossel Bay and the accommodation was really neat and comfortable. The view was fantastic and located on the beach. Really pleasurable stay.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach-boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf33f53b4de410dea0d833c0e683dd4c4f0ebe8868c0f523c1392dcfdd316c83ab5ffccf58710c7a896363df74f63037835f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Boulevard Diaz Strand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -34.161045804006 22.109572291374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang