Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Te Waterkant 15

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marylize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Te Waterkant 15
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elizabeth S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Wonderlike wegbreek met familie.

Die verblyf was wonderlik met pragtige uitsigte oor die baai.

Te Waterkant 15 se terugvoer

Dankie dat julle ons woonstel gekies het. Tot volgende keer. Mooi loop.

Te Waterkant 15
Lirita E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lirita E

Rus vir die siel.

Pragtige plek weg van die warboel. Dit was baie stil met min mense in die gebou (oor Junie vakansie). Ons het heerlik gebraai op die stoep met die pragtige uitsig! Elke oggend het ons die sonsopkoms gekyk en gereeld met die kinders op die strand gaan stap. Die kombuis is ook baie goed toegerus. Ek was veral baie bly om al die plastiek borde, bakkies en glasies vir die kinders te sien! Die gasvrou was baie vriendelik en het alles mooi duidelik deurgegee. Ons sal vir seker weer terugkom.

Astrid H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid H

A touch of heaven.

What words do you have to describe a taste of heaven. It was just too beautiful.

Te Waterkant 15 se terugvoer

I am so glad that you had a good time and even had patience with my Afrikaans. Blessings in abundance.

Te Waterkant 15
Shana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shana V

Great accommodation for a family holiday.

Marylize is a lovely, friendly and helpful host. Accommodation was better than the photos shown and the view from the flat is amazing.

Lourens H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H

Uitstekende ligging en verblyf.

Uitstekende ligging en verblyffasiliteite naby aan alles.

Alida V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier, ligging perfek.

Hannes M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Rustig.

Die woonstel het voldoen aan ons verwagtinge. Direkte toegang tot strand maak dit baie gemaklik. Onverbeterlike see-uitsig. Ons het die lekker groot stoep met braaiplek goed gebruik! Mariliyz het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Kan dit beslis aanbeveel.

Johan K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie lekker, die ligging is puik.

Parkeerplek kan probleem wees.

Laurel K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurel K

Lieflike uitsig oor die see.

Was baie mooi, perfekte see-uitsig en naby die strand om sommer gou af teloop en strand toe te gaan. Sal enige tyd weer hier in bespreek.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Strand Boulevard Oos, Te Waterkant 15, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjvhLDBQ1ExTcn51FuieXEG1Q6v7SrGpCOJE4NID95Epv4Q5xE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Beach Boulevard East Te Waterkant 15 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 12:00 -34.160996975933 22.110004688511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang