Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Te Waterkant 18

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ruth K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was heerlik ontspannend. Was heerlik om aan die slaap te raak met die see se branders in jou ore. Baie lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Very pleasant stay. This is a lovely apartment and well equipped. The hostess communicated with us continuously and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Dit was 'n lekker vakansie. Beste ligging, see-uitsig en skoon netjiese plek. Vriendelike ontvangs. Vriendelike eienaar het ons tuis laat voet. Woonstel is skoon en netjies en by die strand. 'n Lekker uitspan plekkie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleen
Te Waterkant 18
Baie dankie! Kom kuier gou weer.

Anel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Eenheid met 'n ongelooflike see uitsig. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, van die vriendelike en behulpsame eienaars, die ruimheid, netheid en toegerustheid van die eenheid tot die ongelooflike see uitsig. Die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleen
Te Waterkant 18
Baie dankie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Leon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Goeie area, mooi uitsig, lekker braai-area. Baie lekker gebly, en mooi area om in te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Madeleen
Te Waterkant 18
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East Beach-boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3459a56e444daf4e552e046310cdd3c671c277433b1bd9c47450c9e9c454ee8f39451703d73da72d975af472c7f4460b798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 East Beach Boulevard Te Waterkant 18 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160658995158 22.109814848927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang